
‘n Derde van die mense in Suid-Afrika se ekonomiese hartland wil hê dat alle buitelanders huistoe gestuur word soos die wedloop om ekonomiese geleenthede en werkloosheid feller word.
“As hierdie soort van vooroordeel bestaan in so ‘n groot deel van die bevolking daar is ‘n groot probleem,” sê David Everatt, uitvoerende direkteur van die Gauteng Stadstreeksobservatorium, ‘n vennootskap tussen die Gautengse provinsiale regering en die universiteite van Johannesburg en van die Witwatersrand.
Everatt het gepraat by Vrydag se bekendstelling van die Gauteng City Region Review – ‘n opname wat kyk na die dinamika en tendense wat mense, die omgewing, die ekonomie en die regering van Gauteng en relatief nabygeleë stedelike gebiede soos Sasolburg, Witbank en Rustenburg raak.
Die Gautengstreek en sy byna 14 miljoen mense is 45% van Suid-Afrika se ekonomie, was dit absoluut noodsaaklik maak vir die land as ‘n geheel dat die streek “optimaal werk” sê Everatt.
Ten spyte van knaende probleme soos onklaar verkeersligte en die Stad van Johannesburg se eindelose faktuurkrisis, leef meer as die helfte van die streek se bevolking “goed”.
“In die streek het 46% ‘n goeie lewensgehalte,” sê Everatt .
Meer as 5,8% van die bevolking het ‘n baie hoë lewensgehalte, maar byna net soveel – 4,8% van die bevolking of byna 700,000 mense – is “heeltemal gemarginaliseer”.
Gemiddeld het die lewensgehalte van mense in die streek effens toegeneem tussen 2009 en 2011 ten spyte van die wêreldwye resessie en die byna 1 miljoen werksgeleenthede wat verlore gegaan het.
Die navorsing het aan die lig gebring dat die fokus van mense verskuif het. Terwyl byna die helfte van die respondente in 2009 misdaad as die grootste bedreiging bestempel het, het die syfer gedaal tot 35 % in 2011.
Werkloosheid het in dieselfde tydperk gestyg tot die tweede grootste bekommernis.
Data wat tans ingesamel word, sal openbaar hoe suksesvol die streek – met sy hoë invloei van immigrante uit die res van die land en die res van die vasteland – die duisende nuwelinge opgeneem het .
Gauteng Premier Nomvula Mokonyane het gesê betogings oor dienslewering is glad nie ‘n aanduiding dat die spanning tussen die “heeltemal gemarginaliseerdes” besig is om oor te kook nie.
“Sommige van die kwessies het niks te doen met dienslewering nie, maar het te doen met die plaaslike politiek – iemand wat ‘n tender soek, of ‘n leier in die ANC wil wees,” het Mokonyane gesê.
Volgens Everatt toon die jongste opname dat die gemarginaliseerdes “prut van rassehaat”.
“Ons ‘ont-ras’ aan die bokant, maar ons ‘ont-ras’ nie aan die onderkant nie,” het Everatt gesê.
Hy het gesê die respondente tussen die ouderdomme van 18 en 24 het dieselfde siening as ouer mense.
Hy noem dit “skrikwekkend “, want dit toon dat gevaarlike menings voortleef.
Vyandigheid teenoor buitelanders is die grootste probleem, het hy gesê .
“‘n Derde van die respondente in die streek wil hê dat alle buitelanders teruggestuur word na waar hulle vandaan kom,” het hy gesê .
Volgens Everatt , word 58% van die inkomste verdien deur die top 10% van die streek se bevolking. Slegs 1% word huis toe geneem deur die onderste 10%. – timeslive.co.za

Die buitelanders wat teruggestuur word is net na ‘n week of twee weer terug want hulle loop droogvoets oor die grense. Of ry deur die korrupte grensposte.
Hulle moet nie teruggestuur word nie. Akona! Hulle het self hier aangekom. Die ontrastes moet maar self die omgewing skep wat dit vir die spul onaantreklik maak om terug te kom.
Hoe kan n mens “Ont-ras” ek is wat ek is. Harrold PaPenDof se: ” haal die rasse konotasie uit.” HOE? beskryf die aanvaller vir my, net nie sy kleur nie…..
NSA en Groot, stink, Brittanje se probleme le nie so seer by “immigrante” nie maar by wat hulle uit die land suig of steel.
Die Beetles se 60’s liedjie genaamd: “Get Back” was in protes teen die regering van daai dag omdat hulle die Pakistanies huistoe getsuur het, ky hoe lyk Britanje vandag….. London, die hoofstad van Pakistan.
Het ons ‘immigrante” bloot net omdat ons werksmag te sleg en lui geword het of omdat one wette dit nie meer produktief maak om hulle in diens te neem nie?
Die Zimboe’s werk hier, goedkoper as hulle boeties en sussies van NSA maar die groot meederheid van die geld word landuit gestuur, so maak die slamaaiers en Tjings ook…
Almal wil hê, niemand wil werk nie. Ek dink ons kan ‘n baie groot gedeelte van ons probleme ook maar voor die tv en media neerlê. Dis daardie “instant gratification” wat so nagejaag word. ‘n Beeld wat na buite uitgedra word as “reg” en “aanvaarbaar”, ‘n verwronge/geen idee van realitieit.
Jy is reg. Almal op TV is mos mooi, slim, ryk, bly in ver bogemiddelde spoghuise, fiets gebou ens ens ens. Hulle sit heeldag rond en praat en werk nooit – ‘n totale wanvoorstelling en alam wil soos die sterre lyk. As jou gade nou nie aan die vereistes voldoen nie, dan ruil jy hom/haar in vir ‘n mooier, slimmer, ryker model.
Rooikop nie heeltemal nie – my gade het gese na lewenslank het ek nou te duur geword om van onslae te raak – dit is vir hom meer voordelig om maar vas te byt die laaste entjie.
🙂 Riempies jy is ook van die “ouer” generasie – my generasie is besig met ernstige serials poligamie, die koste pla meeste van hulle nie veel nie.
Dit is lekker om te hoor dat daar nog mense is wat gelukkig saam is.
Lekker om darem iets anderse te skryf as op die ander berig.
Ek is ook al 40 jaar in hierdie middel stadium van oorlewing. Dinge wat in my jonger dae van belang was en ‘n moet was is vandag oorbodig. Die goue jare bring rustigheid sender die gejaag en wat daarmee gepaard gaan.
Net en ding wat ek nie kan doen nie en dit is om laat te slaap nie. Die ou vrou kry dit nogal reg.
Sy en my ma kry elke oggend koffie in die kooi. Ook nie hoe nie, as sy wakker word is ek maar iewers bedrywig, dan gee sy net ‘n “mis call” en ek moet draf met die koffie.
Is ookal 45+ jare getroud. Het nooit na die prysetiket gekyk nie.
Betaal steeds af. Moet darem by sê, die laaste ent is darem goedkoper as die eerste deel.
Wat is die hoofrede hoekom anc en bondgenote nie die blankes in SA as “inheems” beskou nie? Hoekom stop hulle nie die rassehaatspraak van EFF nie?
Is die rede nie dalk omdat daardie ongeskoolde element ons sal sien as “buitelanders” en ons begin sien as deel van die probleem, ipv deel van die oplossing? Is dit nie EFF se hoofstroom boodskap in al sy toesprake nie?
Tyd dat ons harde vrae aan regime stel en onomwonde langtermyn oplossings kry.
Die alternatief is ondenkbaar en anc is verantwoordelik vir die uitkoms, hoe dit ookal uitwerk
ZIM het ons klaar ingeval. Al wat nodig is, is dat hulle nou die wapen opneem en die oorname voltooi. Ek weet die situasie wat ek hier beskryf is ekstreem maar nie onmoontlik nie. Is dit dalk hoekom jules by bobbie gaan kuier het? Wil hy goewerneur wees?
Al die immigrante hier is die grootste enkele bedreiging vir stabiliteit hier in ZA. Dit sal nou interessant wees om te weet hoe lyk die demografie van die hoë inkomste groep. Dit is lankal nie net meer blank nie. Baie van die onderste 10% wil ook nie regtig werk nie – dit is makliker om van die staatstoelae te leef.
En klein snotneusies te huur vir die verkeerslig bedelbeurt. Verskriklik baie verkeerd in ons land. Ek kan ONTHOU hoe skoon en reg als was voor 1990’s. Vergeet vir ‘n oomblik van kleur, terug in die dag het ons land waardes gehad, het ons Sondae in die kerk gesit. Vandag … wel, vandag het niemand meer die trots van eer nie.
Is dit nie roerend mooi nie? Die onraste opsteller van die verslag (waarvoor hy miljoene betaal is) saam met sy beste vriend die ontraste regter. Ek weet nie van julle nie, maar ek kan glad nie hulle ras raai nie want hulle is te ontras. En nou het ons ‘n “ontraste analise” wat vir ons vertel die armes wit (alle Afrikaners) en swart (die EFF) is almal rassiste en hulle gaan nog lank so bly. Ek dink die koeimismeter staan nou in die rooi soos die ontrastes woer-woer speel. Want daar in die onraste “middel” waar ons twee maatjies staan, is die ANC, en aan die buitepunte is diegene wat nie miljoene kry om “navorsing” te doen oor hul eie ontrassing nie. Of is dit nou herberassing? Daar wag ‘n verrassing na die verassing
Maar nog steeds sien mense nie Verwoerd se voorspellings hierin nie..
Enige Kleinfonteiners hierso?
Dieselfde hendrik potgieter wat hier kom huil oor haatspraak…
Dichter – nog mense met wie dit te goed gaan. Mense wat dink hulle gaan die wraak en wreedheid van die nuwe ZA vryspring.
Yolande se kommentaar hierbo spreek van uiterste waninligting. Die #$%^&* verkrag dan bejaarde tannies. Ongeloofike onkunde en F-0 gevoel vir hulle medemens wat deur die barbare ingedoen word.
Helderheid
“BLY
blank, my volk, bly blank in gees,
laat
helderheid jou hartslag wees,
jou
hooggebed by Bloedrivier
gee
jou geloofsgestalte hier…
Dié
wat om kleurgelykheid kreet
is
hul wat nie die kringloop meet
van
Wet wat deur biljoene jaar
bewussyn
puur uit die barbaar,
oor
wye wordingsvakke smart
Die donker mens dra beeld van God
maar
lê in die vertraagde bot
van
blinde eeue vasgeboei
om
tot gestaltereg te groei
in
later vlaktes, weer en wind
as
wat die Tentwa hier sal vind.
God
is die Laer om ons heen,
God
die Gestalte wat ons steun.
Nog
is sy dink nie rigtingryp
om
breë heerskappy te gryp,
nog
lê sy Godsverlang geklier
aan
kuile water en rivier;
is
hy die aardgebonde gees
wat
nie saam losbeur uit die vlees,
onmagtig
om die lig te dra
wat
stoot oor groter Afrika…
Bly
blank, my volk, bly blank in gees,
Laat
helderheid jou hartslag wees,
Jou
hooggebed by Bloedrivier
Gee jou
geloofsgestalte hier…
G.A. Watermeyer
(1917-1972)
Hoop
daar is mense wat name vat van al die blankes wat ons regses so haat en
ons stryd vir self beskiking sodat ons seker kan maak dat die spul nie
eendag in ons volkstaad kan in sluip nie.
Daar is klaar 834 name op die FB blad ‘trotse herstigte ferderasie teen rasse haat” die nou vir jou n spul idiote!
Dis nogal ontstellend dat ‘n sg “geleerde” soos Everatt
blykbaar nie ‘n begrip het van die term ras nie.
Xenofobie is geen sinoniem van “rassehaat” nie.
In SA word myns insiens meer as 95% van alle xenofobie deur
swartes op swartes gepleeg.
Hoe kan dit dan as rassisme of rassehaat geklassifiseer
word?
Verder beskou ek ooknie xenofobie as “vreemdelingehaat” nie,
maar wel vreemdelingevrees.
Fobie as sielkundige begrip beteken vrees, en NIE “haat”
nie.
Die xenofobie hier te lande is omtrent als swart op swart
geweld, en het bitter min met RAS te doen.
Ek beskou
dit as ‘n kriminele genetiese afwyking veral onder swartes in sub-Sahara
Afrika.
In Afrika
het dit took sterk verband met intelligensievlakke.
Indien dit
nie was vir die koms vd blanke nie, sou die spulletjie mekaar lank gelede reeds
uitgemoor het. Ek wil nie eens spekuleer oor hoe die effek wat Westerse
medisyne gehad het nie!
Wat ‘n
ondankbare spul!
Ek het altyd
gemeen “buitelanders” is van oorsee, veral Europa.
Het nog
nooit die Bantoe se “logika” begryp nie.
Neem bv ons
eie president ………..
Ek stel voor PRAAG vra die volledige studie van Everatt aan. Hoewel daar hier net berig word oor die haat teenoor buitelanders sou die studie na alle waarskynlikheid ook swart-wit rasse dinamika ondersoek het. Dit is waarskynlik ook baie hoog. Hierdie mag ons saak verder bewys dat daar ‘n klimaat van rassisme in SA is wat gevaarlik vir die wit minderheid is.
Die volle studie sal binnekort hier beskikbaar wees:
http://www.gcro.ac.za/project/state-gauteng-city-region-review
Hier is dit:
http://www.gcro.ac.za/project/state-gauteng-city-region-review
Dankie! Ek hoop jy gaan weer een van jou uitsekende rubrieke daaroor skryf!