
Gauteng se premier, Nomvula Mokonyane, het Sondag in Bekkersdal aan die Wesrand verklaar dat sy nie deur betogers geïntimideer sal word nie.
“Ek sal nooit van enigiets weghardloop nie. Ek sal nie weghardloop van ons mense terwyl hulle ‘n ’n krisis verkeer nie.” Seweduisend inwoners het opgedaag om haar te troef.
Paaie in die lokasie is Sondag met klippe en brandende boomstompe versper. Skole en eksamens is ook ontwrig. Inwoners eis onder meer dat die burgemeester van Westonaria, Nonkuliso Thunzi, die trekpas kry.
Die betogings duur nou al weke lank en 59 mense is reeds in hegtenis geneem vir poging tot moord, diefstal en openbare geweld.
Mokonyane sê sy het gehoor daar word geëis dat dié mense vrygelaat word anders sal die plundery voortduur. Hierop het sy gesê die regering “sal nie as gyselaar aangehou word nie”.
Sy het inwoners skerp gekritiseer omdat hulle Sondag kerkdienste ontwrig het, iets wat selfs nie in die apartheidsjare gebeur het nie. “Kerke was ons vestings,” het sy gesê.
Die polisie is in die gebied ontplooi. Die oproerige inwoners sê hulle sal aanhou totdat die Westonaria plaaslike munisipaliteit onder administrasie geplaas word.
Hulle het Sondag met Gautengse regeringsamptenare vergader om die swak dienslewering in die munisipaliteit te bespreek.
Die regering het onderneem om die bewerings van korrupsie in die munisipaliteit te ondersoek.
Thunzi sê die inwoners keer dat die munisipaliteit sy werk kan kom doen, soos vullisverwydering. – Sapa

Die monster wat hulle grootgemaak het, het volwassenheid bereik. Hulle sal met die monster opgeskeep moet sit want omkeer is daar nie meer nie.
Die slang wat homself opeet.
Hierdie gedrag, wat hulle oordra van geslag tot geslag, gaan die ANC se ondergang wees. Hulle het geen beheer oor hul eie mense nie. Soos in die res van Afrika, gaan elke idioot met 2 breinselle, ammunisie en ‘n bewonderaar, homself as leier van ‘n revolusie splintergroep aanstel en sodoende burgeroorlog verseker vir baie jare. En terwyl ons goud en diamante het, sal daar altyd geld wees om die revolusie te onderhou.
Kyk hoe vet is daai “premier” – KFC/Nanado’s op sy beste!
Want hulle eeeeet so lekker Boerseun.
Dis hoekom sy nie kan weghardloop nie!
Daai bene is net reg vir mielies stamp.
En dis hoekom die nasie nie nodig het om te belê in grassnyers nie … hulle trap sommer als self dood. Sal nooit weer groei nie.
Ag dankie tog vir bietjie humor in hierdie doolhoof van chaotiese kommentare wat n mens so treiter al van gister af so al op dieselfde deuntjie.
Ek hoor jou Riempies!
So na daardie foto kyk skaam die klonkie hom seker vir die oc of hy probeer haar etiket leer.
Ek dink sy sit ook maar eerder voordat sy staan of loop, ek kan nie myself indink hoe daardie klein skoentjies/hakkies daai donderdye kan dra nie. Sy was seker maar ‘n akrobaat in die sirkus gewees in ‘n vorige lewe.