Gaan die VF+ die DA se krisis vermors?

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Ai, hoe het ek my verlekker aan die DA se onlangse bontstanery oor rassistiese regstellende aksie!  Laasgenoemde is eintlik ‘n toutologie; daar is geen ander soort “regstellende” aksie as rassistiese regstellende aksie nie, en RA kan net sowel ‘n afkorting wees vir rassistiese aksie. Dit

Lees verder: Gaan die VF+ die DA se krisis vermors?

Generaal-majoor Jooste sê nog hulpbronne sal renoster red

Die hoof van die teen-stropingseenheid in die wildtuin, generaal-majoor Johan Jooste sê om die stryd teen renosterstropery te wen, sal ‘n nuwe plan verg. Jooste sê die strategie sal verander moet word om die bedreigde diere te red. Die Nasionale Gesamentlike Operasionele Sentrum, gekoördineer deur die Direktoraat van Prioriteitsmisdaadondersoeke, het renosterstropery onlangs op sy prioriteitslys geplaas.

Lees verder: Generaal-majoor Jooste sê nog hulpbronne sal renoster red

Poskantoor sal e-tol ‘met gemak’ hanteer

Die Suid-Afrikaanse Poskantoor sê hy sal met gemak die rekeninge van die Gautengse e-tolstelsel kan hanteer. Die hoof van die Suid-Afrikaanse Poskantoor se e-diens, Newyear Ntuli sê al ontvang die poskantoor een miljoen e-tol rekeninge ‘n dag sal die stelsel dit maklik kan hanteer. Hy sê in die stadium hanteer die poskantoor gemiddeld 450.000 posstukke

Lees verder: Poskantoor sal e-tol ‘met gemak’ hanteer

Brandstigting vermoed by Amatola Sun

Die polisie stel ondersoek in na ‘n brand by die Amatola Sun. Oos-Kaapse departement van Openbare Werke sê die polisie sal die oorsake wat tot die brand in Bisho wat die hotel in puin gelê het, bekyk. Dik rookwolke het Woensdagoggend oor die provinsiale hoofstad Bisho gehang, het die Dispatch berig. Staatsamptenare en politici moes

Lees verder: Brandstigting vermoed by Amatola Sun

Water in Gautreintonnels, krag sukkel in Johannesburg

Insypeling van water in die treintonnel skep probleme vir die Gautrein. Die Bombela konsessie-maatskappy het opdrag ontvang van ‘n tribunaal van drie afgetrede regters wat deur die Arbitrasie-stigting aangestel is om dele van die Gautrein-tonnel in Johannesburg te herstel. ‘n Woordvoerder van die Gautrein, Barbara Jensen, sê die waterprobleem raak die tonnelgedeelte tussen Johannesburg Parkstasie en Rosebankstasie

Lees verder: Water in Gautreintonnels, krag sukkel in Johannesburg

‘Stuur Groete aan Mannetjies Roux’ bekendgestel

Die rolprent “Stuur Groete aan Mannetjies Roux” is by ‘n glansgeleentheid in Pretoria bekendgestel. Dit is geskoei op die Laurika Rauch liedjie “Stuur Groete aan Mannetjies Roux” , wat ook later ‘n verhoogstuk geword het. Die uitvoerende vervaardiger, Piet de Jager, sê hy het Rauch en die skrywer Chris Torr ontmoet toe hy jonk was,

Lees verder: ‘Stuur Groete aan Mannetjies Roux’ bekendgestel

Baba van ses weke verkrag

‘n Ses-weke oue baba is in ‘n hoë-sorgeenheid opgeneem nadat sy verkrag is. ‘n Polisiewoordvoerder, Marriam Mochologi sê die saak word nog ondersoek. ‘n Vier-en-twintig-jarige swart man, na bewering die oom van die kind, verskyn vandag in die plaaslike landdroshof op Galeshewe buite Kimberley in die Noord-Kaap. Die ongetroude moeder het die kind in die

Lees verder: Baba van ses weke verkrag

Veiligheid opgeskerp vir Malema se verskyning

Die polisie het veiligheidsmaatreëls in en om Polokwane in Limpopo opgeskerp nadat duisende ondersteuners van die EFF begin saamdrom het voor die hofverskyning van Julius Malema. EFF-lede het ‘n nagwaak vóór Malema se hofverskyning aangekondig. Malema sê die klagtes teen hom is polities gemotiveerd. Malema sal Donderdagoggend hoor of aanklagte van bedrog, geldwassery en afpersing teen

Lees verder: Veiligheid opgeskerp vir Malema se verskyning

Tutu waarsku oor ‘aanslag op demokrasie’

Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu het saam met ‘n aantal linkse Suid-Afrikaners inderhaas ‘n verklaring uitgereik waarin gewaarsku word oor die talle protesoptredes in die Wes-Kaap. Hulle sê dat dit bydra tot ‘n groter-wordende aanslag teen die demokrasie, het RSG berig. Die ondertekenaars beskuldig politici en aktiviste in die Wes-Kaap daarvan dat hulle woede aanblaas oor

Lees verder: Tutu waarsku oor ‘aanslag op demokrasie’

Tese, Antitese, Sintese

Deur Joseph Secreve. As daar een resep is wat agter die skerms gebruik word om die Weste ten val te bring, dan is dit die dialektiese prosesmodel wat destyds deur die filosoof Hegel beskryf was. Hierdie model kom kortliks daarop neer dat sodra daar sprake is van twee teenoorgestelde kragte, hulle mekaar sal oplos om

Lees verder: Tese, Antitese, Sintese