Baba van ses weke verkrag

rape8‘n Ses-weke oue baba is in ‘n hoë-sorgeenheid opgeneem nadat sy verkrag is.

‘n Polisiewoordvoerder, Marriam Mochologi sê die saak word nog ondersoek.

‘n Vier-en-twintig-jarige swart man, na bewering die oom van die kind, verskyn vandag in die plaaslike landdroshof op Galeshewe buite Kimberley in die Noord-Kaap.

Die ongetroude moeder het die kind in die slaapkamer neergesit en gaan televisie kyk saam met die ouma.

Die baba is glo deur die venster gesteel en verkrag.

Die man wat aangehou word in verband met die verkragting van ‘n baba, is twee weke gelede glo deur deur die polisie geskiet.

Dié jongste verkragting kom te midde van ‘n veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders, wat tot die 10e Desember voortduur.

Die nasionale polisiekommissaris Riah Phiyega sal die baba besoek en ‘n bidsessie hou.

20 thoughts on “Baba van ses weke verkrag”

  1. die produk van Liberalisme., hierdie is uiters tragies en gebeur gereeld in NSA.
    Opvoeding is die antwoord, nie “16 dae van aktivisme nie”, elke keer wat daar so veldtog van stapel gestuur word, gebeur die verkragtings.
    Om te verkrag is n keuse, om te moor is n keuse, om sleg te wees is n keuse.
    my laaste vraag: “hoe verkrag jy n 6 week oue baba?”

    1. Eric goede morgen. Vele(baie) sprookjes, ook van de gebroeders Grimm, beginnen in het nederlands met de woorden “er was er eens…….”

      Nu weten we dat er eens Zuid Afrika een dame leefde, Louise Mabille die uiterst integer en nuchter wetenschappelijk benaderd de vraag “waarom of hoekom” probeerde op te werpen……

      Nou is het triest dat zovele kinderen al verkracht zijn voordat ze van sprookjes hebben mogen vernemen.

          1. Jy sal verbaas wees waarop mens nog alles afkom as jy bloot ‘n oog hou op die nagevolge van Fukushima…

  2. Sulke dinge maak mens siek tot in jou diepste wese. Hoe kan ons saam met diesulkes in een land bly? Hoe kan jy so iets in jou wildste drome eers begin dink?
    Hierdie tipe daad verdien die doodstraf op ‘n baie lang, stadige en pynlike manier.

    1. Rooikop – Hoe kan enigiemand wat reg wys in sy kop
      is se – ons en die swartes is eners – nie een ons voorkoms is eners nie. Nou is
      ek sommer weer van vooraf opgekook vir eksterne selfbeskikking. Ek is nou ookal
      goed dik daarvoor dat ons hierdie hulpelose mense moet onderhou – Jy ken mos die
      rympie van die TV en Radiostasies – die Regering kan nie alles alleen doen nie –
      ons moet hulle help (uit ons eie sakke uit seker) want die land se inkomste is
      net vir die regering om uit te bras. Elke keer wat n blanke vrou (altyd n
      blanke vrou met n baie mooi stem) dit se dan vra ek nou maar wat het die
      regering al gedoen waarmee ons hulle kan help want met korrupsie, bras en
      magsmisbruik is hulle die meesters en benodig geen hulp nie.

      1. Riempies dit gaan my verstand tebowe waar hulle diesulkes kry wat saam met hulle speel om die gewone mense te paai. Ek het al gelees daar is maatskappye wat hulle gebruik om openbare opinie te stuur soos wat hulle dit wil hê.
        Wat party mense ook nie vir geld sal doen nie.

  3. Dit is absoluut om van ineen te stort ! Hoe kan hierdie siek misdrywe vir eens en vir altyd uit die weg geruim word sal ons vra !? “Bring terug die doodstraf” word uit alle oorde geroep, dog word dit totaal geingnoreer deur ons huidige parlement. Wat ;n verderflike stand van sake !

    1. Maar mens waar moet die geld vandaan kom vir al die baie galge – en die regering trek alreeds so swaar van al die bakhande – daar is nie eens meer geld vir hulle spesiale onspanning en spa behoeftes nie om nie een te praat van die res soos nuwe motors vliegtuie oorsese vakansies ens. nie.

      1. Inderdaad trek hulle swaar Riempies. Soos voorheen gemeld, die e-tol gaan nou instaan vir die O, so nodige oorsese reise en onthale.
        Ons die arme reeds vuisvoos belastingbetaler se geldjie het nou reeds te skraps daarvoor ook geraak.
        My eerlike (dalk dom) mening is dat hoe gouer Suid Afrika vou des te beter.
        Dalk sal ons daarna meer uitgerig kry tov hierdie misrabele situasies waarin ons tans verkeer.

      2. Riempies – jy vra waar moet die geld vandaan kom vir al die galge – ek sou baie graag vir jou ‘n foto wou plaas – hoe dit goedkoop gedoen kan word, (Sharia-styl) – maar dit sal en mag dalk aanstoot gee.

        Buiten vir die verkragting van ‘n byna “pasgebore” baba, (AFSKUWELIK) – hoe kry enige mens dit reg en oor sy hart, om ‘n baba, dogter, vrou, bejaarde te verkrag ? Ek kan om die dood dit nie insien nie.

  4. Ag asseblief ! Watter witman moet nou omgee oor die natuurlike primitief-barbaarse optrede van ‘n bobbejaan ? Bobbejaan gryp ‘n bobbejaan. SO WHAT ?! WTF ?? Slegs ‘n spul vervloekte “bleeding heart white liberals” sal ‘n traantjie hieror wil stort. Ek voel ‘n veer. Spoeg !

  5. “Die man wat aangehou word in verband met die verkragting van ‘n baba is twee gelede glo deur die polisie geskiet”??

    In elkgeval, as hy nog leef, kom ons hoop hy beland in die Groot Gat soos die hond onlangs. Maar hierdie keer moet hulle die helikopter betaal om hom nie uit te haal nie.

Maak 'n opvolg-bydrae