BBP-soldaat dood in motorfietsongeluk

’n Lid van die weermag is in ’n motorfietsongeluk dood toe hy ’n BBP in Kempton Park in Gauteng vergesel het, het die Suid-Afrikaanse weermag gesê. Brig.genl. Xolani Mabanga, woordvoerder, sê die soldaat het beheer oor sy motorfiets verloor terwyl hy die BBP vanaf OR Tambo- internasionale lughawe vergesel het. “Die oorledene was ’n lid

Lees verder: BBP-soldaat dood in motorfietsongeluk

Ma ondersoek na vier kinders doodbrand

‘n Ondersoek is aan die gang na die branddood van vier kinders van dieselfde gesin in die Gedleza-gebied op Jozini in Kwa Zulu-Natal. Die swart ma het na bewering die kinders Sondagaand met ‘n brandende kers in die huis toegesluit. Gasbottels wat in die huis was het ontplof. Die bure het die rook gesien en

Lees verder: Ma ondersoek na vier kinders doodbrand

Diarree eis 100 in Mosambiek

Die owerhede in Mosambiek het bekend gemaak dat sowat 100 mense dood is weens die uitbreek van diarree in ‘n sentrale provinsie in die land. Die siekte het twee weke gelede in die Zambezia provinsie uitgebreek, maar is nou onder beheer. Die bestuur by die Gurue-distrikshospitaal sê swak higiëne was die oorsaak van die siekte,

Lees verder: Diarree eis 100 in Mosambiek

Burgersfort-myners saamgetrek op koppie

Die polisie en veiligheidsbeamptes van ‘n private maatskappy hou die situasie dop by die Twickenham Platinummyn naby Burgersfort in Limpopo waar ‘n groep plaaslike inwoners op ‘n koppie saamgetrek het. Inwoners in die gemeenskap het gister op ‘n plundertog gegaan en die pad na die myn versper en geëis om die bestuur te sien. Hulle

Lees verder: Burgersfort-myners saamgetrek op koppie

Washington-skieter het geheime klaring gehad

Aaron Alexis, die 34-jarige swart verdagte in Maandag se skietery op die Washington Navy Yard, het ‘n “geheime” klaring gehad en moes begin werk as ‘n burgerlike kontrakteur met ‘n militêreID-kaart, het sy firma se uitvoerende hoof, aan Reuters gesê. “Hy het ‘n geheime klaring gehad en hy het ‘n CAC gehad (algemene toegangskaart),” het

Lees verder: Washington-skieter het geheime klaring gehad

Twee vas vir moord op oud-skoolhoof

Die polisie twee swartes in hegtenis geneem ná die moord van ‘n 71-jarige afgetrede skoolhoof, wat doodgeskiet is tydens ‘n rooftog by sy huis Zeerust oor die naweek, het Beeld berig. Sollie Botha en sy vrou, Elsa is aangeval in hul huis op Saterdagnag, nadat hulle teruggekeer het van ‘n plaaslike troue. Hul volwasse dogter

Lees verder: Twee vas vir moord op oud-skoolhoof

ANC: Polisie moet geweld in PE keer

Die polisie moet die geweld tussen Suid-Afrikaners en Somaliërs in Port Elizabeth stop, het die ANC in die Oos-Kaap, gesê. “Enige soort geweld, insluitend plundering van winkels in besit van Somaliërs is onwettig, verkeerd en het geen plek in Suid-Afrika nie,” het die African National Congress se provinsiale sekretaris, Oscar Mabuyane in ‘n verklaring gesê.

Lees verder: ANC: Polisie moet geweld in PE keer

Taxi met meer as ‘n ton dagga afgetrek

Die polisie het Maandag op meer as een ton dagga beslag gelê, wat hulle in ‘n minibus-taxi naby Cornelia in die Vrystaat gevind het. Sers. Mmako Mophiring het gesê die 41-jarige taxibestuurder van KwaZulu-Natal is op die R103 vir ‘n roetine-voertuigondersoek afgetrek. Die polisie vermoed dat die dagga met ‘n geraamde straatwaarde van R1,2 miljoen op

Lees verder: Taxi met meer as ‘n ton dagga afgetrek

Dodetal in Washington-skietery op 13

Talle mense is dood en gewond in ‘n skietvoorval by die VSA se vlootwerf in Washington DC. Owerhede sê ‘n swart man was vir die aanval verantwoordelik. Volgens die departement van verdediging is minstens een verdagte dood terwyl ‘n vlootamptenaar, wat anoniem wou bly, gesê het dat daar moontlik meer as een aanvaller by die

Lees verder: Dodetal in Washington-skietery op 13

Hof sal beslis oor Tlokwe-kandidate

Die verkiesingshof in Bloemfontein sal vandag beslis oor die lot van ses gediskwalifiseerde onafhanklike kandidate in die tussenverkiesing in Tlokwe in Potchefstroom wat môre plaasvind. Die kandidate het verlede week ‘n hofgeding aanhangig gemaak teen die Onafhanklike Verkiesingskommissie se beslissing om hulle vir die tussenverkiesing te diskwalifiseer. Hulle voer aan dat sommige OVK-amptenare moedswillig sekere

Lees verder: Hof sal beslis oor Tlokwe-kandidate