Aggressiewe betogers by die kafee-ingang
Die eienares van Café Riche, die historiese kafee op Kerkplein in Pretoria, is Vrydagaand geïntimideer deur 'n ANC-raadslid, Joe Mkhize, tesame met 100 swartes wat vir die doel met munisipale busse aangery is. Haatspraak en doodsdreigemente is jeens die eienares, me. Lamé Ebersöhn, geslinger.
Die maandelikse Filosofiekafee moes ook Vrydagaand vir die eerste keer in elf jaar afgestel word en voornemende kafeegangers is gewaarsku om "weens 'n sekerheidsprobleem weg te bly".

Lees verder: ANC intimideer historiese kafee op Kerkplein