Regeringsamptenare van Madibengmunisipaliteit, in Noordwes sal binnekort verwittig word van hul lot na ‘n hoë-vlak ANC-vergadering Maandag. Dit is deur die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe aangekondig ná ‘n vergadering met die munisipale amptenare in Brits. Mantashe het gesê daar is ‘n probleem met leierskap in die munisipaliteit en bygevoeg daar moet behoorlike leierskap wees. “Een van
Lees verder: ANC sê daar is ‘n leierskapprobleem in Noordwes-munisipaliteit
