Eienaars van ‘n Durbanse nagklub is R80 000 armer na ‘n ANC-Jeugliga-partytjie wat twee dae aangehou het. Dit was glo ‘n amptelike ANC-geleentheid georganiseer deur die Jeugliga. The Witness berig dat die beplanners van die verkiesingspartytjie Emmanuel Bongumusa Gumede en Themba Dlomo, sowat R24 000 se whiskey en R10 000 se sjampanje uitgedrink het saam met hul vriende.
Lees verder: Eienaars van nagklub baie armer na ANC-Jeugliga-partytjie
