Die rassedebat wat in die Afrikaanse media, sowel koerante as webwerwe, begin het, het oor die naweek na die TV oorgespoel toe twee programme van die SAUK die toenemende verwydering tussen wit en swart opgehaal het. Freek Robinson het in sy program “Fokus” op die tweede kanaal van die SAUK vir Flip Buys van Solidariteit
Reise van Janssens en De Mist
Eers goewerneur Janssens, en later kommissaris-generaal De Mist het omvattende reise in die binneland onderneem. Die laaste gerieflike woonhuis waarin Janssens op pad na die oosgrens tuisgegaan het, was die boerewoning van Hillegard Mulder. In een van die grootste vertrekke het daar ‘n orrel gestaan. Daar het die gesin en die bure op Sondag byeengekom
VF+ wil met plaaslike ANC oor ‘Pretoria’ praat
Die Vryheidsfront Plus het uitsprake van die plaaslike ANC in Pretoria verwelkom waarin hulle erken het dat die naam van die hoofstad Pretoria is. Die voorsitter van die ANC se Tshwane-distrik, Sputla Ramokgopa, het aangedui dat Pretoria se naam nie sonder meer verander sal word nie. Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, is hierdie ‘n
VSA sluit alle amptelike kantore in SA
Die VSA sal hulle ambassade en ander Amerikaanse regeringskantore in Suid-Afrika Woensdag gesluit hou nadat ‘n veiligheidsbedreiging geïdentifiseer is. Die aard van die bedreiging is nie bekend nie. Woordvoerder van die ambassade Sharon Hudson-Dean het Dinsdag gesê die kantore sal moontlik weer Woensdag heropen. Ian Kelly van die VSA se State Department sê die bedreiging
Misdaadmekka
As u hierdie nuuskommentaar lees, moet u uself as ‘n baie gelukkige persoon beskou. Dit beteken dat u nie een van vyftig mense is wat die afgelope jaar elke dag vermoor is nie. Dit beteken ook dat u nie een van die vyftig huiseienaars daagliks is by wie daar ingebreek is en u radio weggedra
Cosatu vaar uit teen Manuel
Cosatu is gekant teen ‘n minister van beplanning, het Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris, Dinsdag gesê. Vavi sê die magte van Trevor Manuel, minister in die presidensie, is te groot en daar is voorheen ooreengekom dat Manuel slegs ‘n koördinerende funksie sal hê. Cosatu is daarom gekant teen Manuel se groenskrif vir nasionale beplanning wat van hom
Hlope nie op kortlys
Regter-president John Hlophe van Kaapstad is nie op die kortlys om binnekort hoofregter van die land te word nie. Die Geregtelike Dienskommissie, GDK, se besluit kom as ‘n slag vir die Justice for Hlophe Alliance wat die laaste paar maande probeer het om Hlope se kanse vir ‘n grondwethofaanstelling te verseker. Hlophe se hantering van
Centurion was vol roesvlokkies
Graeme Smith stap pawiljoen toe As jy gister op Centurion mooi gekyk het, sou jy gesien het die veld is vol rooibruin vlokkies. Dit was roesskilfers wat van die krakerige Proteas in hulle eerste wedstryd in drie maande afgeval het. Om van die roes gestroop te word, is ‘n goeie ding, maar die prys daarvan
Misdaadstatistieke: Buite verhouding hoog
“Rooftogte by woonhuise is uiters kommerwekkend en het toegeneem met 27,3 % (18 438) volgens die nuutste misdaadstatistiek. As in ag geneem word dat roof by woonhuise in 2007/2008 met 13,5% (14 481) en in 2006/2007 met 26,4% (12 761) toegeneem het, het roof by woonhuise die afgelope drie jaar met 54,2% toegeneem. Roof met
Staan-staan deur die lug
Nuwe vliegtuiginterieurontwerpe mik vir meer passasiers met minder gerief. Eenvan die kontroversiële ontwerpe wat ruimte en geld bespaar, behels passasiers wat in lang rye teenoor mekaar sit. Howard Guy, direkteur van die Britse ontwerpmaatskappy Design Q, sê mense gaan nie gelukkig wees met die nuwe uitleg nie, maar hulle sal nie omgee om minder te
