Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het gesê Suid-Afrikaners wat die Nigeriese weermag gaan help om die terreurgroep Boko Haram uit te roei, behoort in hegtenis geneem te word met hul terugkeer, het Beeld berig. Mapisa-Nqakula het op die vooraand van die Afrika-Unie (AU) se spitsberaad in Ethiopië aan verslaggewers gesê die groep kwalifiseer as
Ouers by privaatskool teken petisie teen wit klasse
‘n Privaatskool in Pretoria het ‘n herrie veroorsaak omdat hulle glo leerlinge op grond van hul ras in klasse indeel, het Eyewitness News Donderdag berig. Sekere ouers dring glo nou daarop aan dat die skool “in ooreenstemming met die land se Grondwet” handel. Kennelik meen dié ouers dat vryheid van assosiasie verontagsaam kan word. Die
Lees verder: Ouers by privaatskool teken petisie teen wit klasse
Veteraanmotorskou aanstons in George
Veteraan en klassieke motors wat vanuit alle uithoeke van die land kom, gaan kliphard meeding om die kalklig by die George Oumotorskou op 14 en 15 Februarie by PW Botha Kollege te steel. Verlede jaar het 11 000 entoesiaste vanoor die streek deur die hekke gestroom om deel te hê aan die skouspel, maar die
Twee van polisie vas vir gewapende roof
Twee polisiebeamptes, wat Woensdag in hegtenis geneem is vir gewapende roof sal na verwagting binnekort in die Sasolburgse landroshof verskyn. Polisiewoordvoerder, Sellwane Mapamela, sê in ‘n verklaring die 30-jarige en 38-jarige verdagtes word daarvan beskuldig dat hulle deel was van ‘n gewapende roof by Zamdela op 18 Desember verlede jaar. Volgens die 25-jarige klaer was
Mangaung Metro ontken dat water besmet is
Die Mangaung Metro het ontken dat water in Bloemfontein met, onder meer, padavissies en bakterieë besmet is. OFM Nuus is oorval deur navrae oor ‘n moontlike problem met die water soos wat beweer word in ‘n Whats App-boodskap wat die rondte doen. Volgens ‘n luisteraar, Hester Taljaard, word die boodskap onder Bloemfonteiners versprei met die
China wil Afrika moderniseer
China het onderneem om infrastruktuur op die Afrika-vasteland te moderniseer. Die Volksrepubliek van China het ‘n Memorandum van Verstandhouding met die Afrika Unie onderteken vir die bou van moderne hoofweë, lughawens en treinspoorverbindings regdeur die vasteland. Die moderniseringsplan sal 54 lande in Afrika raak. Die voorsitter van die Afrika Unie Kommissie, Nkosazana Dlamini-Zuma sê dié
Vrou in Botaniese Tuine aangeval
Vyf swartes is in hegtenis geneem nadat hulle Dinsdag glo ‘n 26-jarige vrou beroof het terwyl sy met haar honde in die Johannesburgse Botaniese Tuin in Emmarentia gestap het. “Die polisie het vyf verdagtes, tussen 23 en 33 jaar oud, in hegtenis geneem in verband met die rooftog,” het sers. Lloyd Ramovha, woordvoerder van die
Twee vermeende rowers in Randburg geskiet
Twee vermeende rowers is Dinsdag in Randburg, Johannesburg deur die polisie geskiet. “Een is in sy arm en been beseer en die ander een in sy boud,” het lt.kol. Katlego Mogale, woordvoerder van die polisie, gesê. Die vier, tussen 27 en 33 jaar oud, het in Bram Fischerrylaan gery toe die polisie opgemerk het dat
Internasionale sakeman en gesinslede in Stellenbosch vermoor
Die polisie kon nie berigte bevestig dat die drie lede van een gesin wat gister in die De Zalze landgoed in Stellenbosch in die Wes-Kaap vermoor is, met ‘n byl aangeval is nie. Internasionale sakeman Martin van Breda, 54, sy vrou Teresa, 55, en hul 22-jarige seun, Rudi, is Dinsdagoggend in hul huis in die
Lees verder: Internasionale sakeman en gesinslede in Stellenbosch vermoor
Griekse vegvliegtuig ploeg in ander vliegtuie in
‘n Vegvliegtuig van die Griekse lugmag het neergestort tydens ’n oefening van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) in die suidooste van Spanje waarin minstens 10 mense omgekom het. Twee Griekse F-16’s het aan dié oefening deelgeneem waarby Brittanje, die VSA, België, Spanje, Italië en Duitsland ook betrokke was. Die vliegtuig in ander vliegtuie wat gereed gemaak
Lees verder: Griekse vegvliegtuig ploeg in ander vliegtuie in
