Die eerste minister van Lesotho, Tom Thabane, het steeds nie na sy land teruggekeer nie, het RSG berig. Die land wag in spanning op Thabane en die leier van die Basotho National Party, Thesele Maseribane, nadat hulle die land verlaat het voordat die weermag Saterdag op polisiestasies toegeslaan het. Maseribane se bondgenote sê hulle is
Winkelsentrum in Pretoria deur rowers geteiken
Die vlaag gewapende rooftogte by winkelsentrums wat Johannesburg dié week getref het, het na Pretoria uitgekring. ‘n Winkel in die Kolonnade winkelsentrum in Montana, Pretoria, is Dinsdag deur gewapende rowers aangeval. Die aanvallers het goedere van meer as R200.000 rand gebuit. Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die rooftog by ‘n Telkomwinkel
OVK-voorsitter bedank
Die voormalige voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, het die handdoek ingegooi, nadat sy glo by onregmatige besteding en korrupsie betrokke was. Die ANC het Tklakula vir haar bydrae bedank tydens haar ampstermyn by die kommissie. Tlakula het bedank nadat sy haar stryd in die Grondwethof verloor het om ‘n uitspraak om te keer
Die berge treur, hoofstuk 2
[soundcloud id=’165852178′] Hierdie verhaal deur die Franse skrywer Henri Troyat gaan oor die berggids Isaie Vaudagne wat deur sy jonger broer Marcellin aangesê word om saam met hom na die toneel van ‘n vliegongeluk in die Alpe te gaan om die dooie passasiers te gaan besteel. Ná sy eie bergongeluk jare gelede, wou Isaie nooit
‘Struggle kids’ oorval polisiestasie om gevangene te bevry
Sowat 20 “struggle kids” het Vrydagaand by die Katutura-polisiekantoor in Windhoek ingebreek en een van hul lede uit die selle bevry, het Die Republikein berig. Dít volg nadat dié jeugdiges wat agter die tralies gesit het, vroeër deur die polisie in hegtenis geneem was omdat hy glo iemand se voertuigruit uitgeslaan het. Die voorval het
Lees verder: ‘Struggle kids’ oorval polisiestasie om gevangene te bevry
Tuks-selfmoord was student
Die man wat Maandag van die 21e vloer van die Geesteswetenskappe-gebou op die Universiteit van Pretoria (UP) se hoofkampus gespring het, was ‘n student. Nicolize Mulder, UP-woordvoerder, het gesê die naam van die student word teruggehou totdat die universiteit toestemming van die ouers verkry het om sy naam bekend te maak. “Traumaberading is beskikbaar vir
Bankkaartkoste gaan styg
Verbruikers gaan binnekort meer moet opdok vir die gebruik van bankkaarte. Jan Alleman sal aanstons die bankkoste betaal wanneer bankkaarte by verkoopspunte gebruik word. Dié verwikkeling volg na ‘n vermindering in tussenhandelstariewe wat vroeër vanjaar deur die Reserwebank aangekondig is. Kleinhandelaars subsidieer in werklikheid die gebruik van bankkaarte want die handelaar betaal op die oomblik
Oekraïense junta verder teruggedryf
Soldate van die Oekraïense junta het teruggeval van die Lugansk-lughawe en ‘n nabygeleë dorp in die ooste van die land nadat hulle onder swaar vuur gekom het, het die sekuriteitswoordvoerder in Kiëf Maandag gesê. “Oekraïnse soldate het ‘n bevel ontvang en georganiseerd teruggeval van die Lugansk-lughawe en die dorp Georgijiefka,” het Andrij Lysenko gesê. Berigte
Oproeriges steek munisipale voertuig aan die brand
‘n Groep woedende inwoners van Letlhabile van Brits in Noordwes het ‘n munisipale voertuig aan die brand gesteek, het RSG berig. ‘n Polisielid op die toneel sê die groep het probeer om munisipale grond te beset om hutte op te rig toe hulle die voertuig aan die brand gesteek het. Niemand is beseer nie. Die
Lees verder: Oproeriges steek munisipale voertuig aan die brand
Gewapende rowe by Johannesburgse winkelsentrums
Twee winkelsentrums in Johannesburg het Maandagoggend onder gewapende rowers deurgeloop. Lt.kol. Lungelo Dlamini, polisiewoordvoerder, sê gewapende rowers het Maandagoggend ‘n selfoonwinkel by die Northgate-winkelsentrum besteel. Gewapende rowers het ook met ’n groot bedrag geld van die selfoonwinkel in die Northgate-winkelsentrum gevlug, sê Dlamini. “Twee gewapende rowers het by die die selfoonwinkel ingestap en vuurwapens uitgehaal.
Lees verder: Gewapende rowe by Johannesburgse winkelsentrums
