Cosas steun brand van klaskamer deur swart Kaapse skoliere

Die Congress of South African Students (Cosas) steun die betogings deur leerlinge van die Joe Slovo-skool in Khayelitsha wat reeds die skool gevandaliseer sodat dit tans tot stilstand gekom het. Leerlinge verwerp die skoolreëls oor laatkom, wat onder andere behels dat ‘n boete van R2 deur laatkommers betaal moet word. Gister was die skool verlate

Lees verder: Cosas steun brand van klaskamer deur swart Kaapse skoliere

Nuwe OB goedgekeur

Die Nasionale Vergadering het die ontleder van die Staatsveiligheidsagentskap, Busisiwe Mkhwebane, as die nuwe Openbare Beskermer goedgekeur. Die Vergadering het die adhoc-komitee se verslag oorweeg waarin Mkhwebane as die voorkeurkandidaat aangedui is om die uittredende Thuli Madonsela te vervang. Al die partye behalwe die DA het ten gunste van haar gestem. Volgens die DA is

Lees verder: Nuwe OB goedgekeur

Beroemde Afrikaanse tenoor oorlede

Die beroemde Afrikaanse operasanger, Johan Botha is by sy huis in Wenen in Oostenryk oorlede. Die sanger is net meer as ‘n jaar gelede met lewerkanker gediagnoseer. Botha was kort voor sy dood in Suid-Afrika waar hy ‘n reeks konserte vir die Suid-Afrikaanse Kankervereniging sou hou. Die Gautengse konserte is egter weens sy gesondheid gekanselleer.

Lees verder: Beroemde Afrikaanse tenoor oorlede

Merkel waarsku dat linkses ‘hul woorde moet kies’ sodat regses nie steun wen nie

Kanselier Angela Merkel het Woensdag haar regering se hantering van die vloed­golf migrante wat Duitsland verlede jaar binnegekom het, verdedig. Sy het toegegee dat heelwat nog gedoen moet word en gewaarsku dat kommer, wat tot toenemende steun vir anti-immigrasie nasio­nalistiese partye gelei het, met erns bejeën moet word. Merkel het gesê linkse partye moet hul

Lees verder: Merkel waarsku dat linkses ‘hul woorde moet kies’ sodat regses nie steun wen nie

Vrygewige Obama ontmoet ook vloekende Duterte in Laos

President Barack Obama het wit-skuld-diplomasie en ‘n oop beursie probeer om Laos in Suid-Oos-Asië na Amerika se kant oor te wen, nadat dit by die G20-beraad geblyk het dat Rusland al hoe meer vriende in die streek maak. Obama het die Viëtnam-oorlog gebruik – wat die VSA verloor het – om hulde aan die oorlewendes

Lees verder: Vrygewige Obama ontmoet ook vloekende Duterte in Laos

Iran verbied by hajj in Saoedi-Arabië

Arabiese Golfstate het Iran daarvan beskuldig dat hulle probeer om die hajj te “verpolitiseer”, nadat die land se opperleier die Saoedi-owerhede oor die bestuur van die jaarlikse pelgrimstog gekritiseer het. Ten minste 2426 mense, insluitend 464 Iraniërs, is dood in die stormloop by verlede jaar se pelgrimstog in Saoedi-Arabië (foto). Volgens Saoedi-owerhede, is net 769

Lees verder: Iran verbied by hajj in Saoedi-Arabië

Withuisteenstanders mik vir die pylvak

Die twee teenstanders in die wedloop om die Withuis, Hillary Clinton en Donald Trump, het die week afgeskop en met hul twee maande lange oorblywende resies voor die Amerikaanse presidentsverkiesing begin. Die kandidate het Werkersdag, die tradisionele dag waarop die pylvak-wedloop begin, gebruik om hul argumente te stel waarom hulle die beste vir werkende klas

Lees verder: Withuisteenstanders mik vir die pylvak

Wittes wat in swart omgewingsaktiviste ontpop versper Londense aanloopbaan

Alle vlugte na en van die London City-lughawe is ontwrig nadat betogers Dinsdag aanloopbane uit protes teen “sistemiese rassisme” uitbreidingsplanne versper het. Maar die swartes aan die ontvangkant van die beweerde “sistemiese rassisme” wou niks weet van die aksie nie. Is @UKblm a black led movement because unless my eyes deceive me I cant see

Lees verder: Wittes wat in swart omgewingsaktiviste ontpop versper Londense aanloopbaan

UKZN sluit na brand by koshuis

Meer as 60 gestremde vrouestudente moes Dinsdagaand uit hul koshuis op die kampus van die Universiteit van Kwa Zulu-Natal verwyder word nadat ‘n brand uitgebreek het. Die universiteit het intussen klasse vir die volgende twee weke weens die onluste opgeskort. ‘n Matras is blykbaar na agtuur in die koshuis, Charles James Hall, aan die brand

Lees verder: UKZN sluit na brand by koshuis

OB-aanstelling: DA-potte wat ketels verwyt

Die Nasionale Vergadering sal vandag besluit of hulle die aanbeveling aanvaar om die gewese ontleder van die Staatsveiligheidagentskap, Busisiwe Mkhwebane, as die nuwe Openbare Beskermer aan te stel. Die verslag van die ad hoc-komitee oor die OB sal vandag aan die Nasionale Vergadering vir finale oorweging voorgelê word. Al die partye, behalwe die DA, het

Lees verder: OB-aanstelling: DA-potte wat ketels verwyt