Toe ek op laerskool was, was ek ‘n Voortrekker en ek onthou nou nog die leuse: “Hou koers!” Dit lyk nie asof dié gedagte veel inslag onder Afrikaners gevind het nie, want nog nooit in die geskiedenis was daar so ‘n deurmekaar groep mense as juis die Boere in 2010 nie. Diegene wat nie rondry
Separatistiese partye staan sterk in Belgiese verkiesing
Die stemmery het begin in vandag se algemene verkiesing in België, met Vlaamse separatistiese partye wat sterk staan en vrese aanwakker dat die land langs sy taalgrens gaan skeur. Die onafhanklikheidsgesinde NVA wat deur die 39-jarige Bart de Wever gelei word, gaan na verwagting 25 persent van die stemme in België se ryker Nederlandssprekende provinsie,
Lees verder: Separatistiese partye staan sterk in Belgiese verkiesing
Afrikaners kry tydskrifte en koerante
Afrikaners was tot in die 1820erjare polities apaties. Hulle het nog geen persorgaan gehad om hul volks- en taalbelange te stel nie. Daaraan sou nou verandering kom. Die Kaapsche Stads Courant/ Cape Town Gazette and African Advertiser, van 7 Julie 1826 af The Cape of Good Hope Government Gazette, het ‘n regeringsorgaan met sulke swaarwigtige
Brief aan Tim du Plessis van Beeld
Hallo Tim Ek wou eintlik vanoggend op jou eie koerant se webwerf reageer, maar die kommentaar is gesluit. Jy skryf: “Ons gaan aanhou berig oor ander groot gebeure.” Dié rubriek is ook by ons in Volksblad geplaas. Vanoggend gaan koop ek en Pumba die Volksblad by die keraats op die hoek. Dit het taamlik gereën,
‘Wêreldbeker maak SA bankrot soos Griekeland’
Terwyl Rapport en ander koerante vandag die lof van die wêreldsokkerbeker en sy Afrosentriese openingseremonie besing, staan die res van die wêreld meer krities teenoor die land. Tydens ‘n program wat op die Franse TV-kanaal Télé 1 uitgesaai is, het die vermaarde historikus en Afrikakenner Bernard Lugan Suid-Afrika as “‘n land wat deur ‘n grotendeels
Gaan die uitslag van die Nederlandse verkiesing België se einde verhaas?
Die Nederlanders het hul kruisies getrek – of ‘n “skrale “ 74 % van die kiesers Die sterkste party voor die verkiesing, die Christen-Demokratiese Appèl (CDA), het sleg teruggesak. Saam met hom het die ChristenUnie (CU) steun verloor. Beteken dit die Christen-demokrate is op pad uit in ‘n streek waar dit lank ‘n sterk krag
Lees verder: Gaan die uitslag van die Nederlandse verkiesing België se einde verhaas?
Swartmagvuis oor die kalbasstadion
Die openingseremonie van die wêreldsokkerbeker in Johannesburg het beklemtoon dat Suid-Afrika ‘n swart land met ‘n Afrikakultuur is. Op die televisie is ‘n gebalde swartmagvuis herhaaldelik getoon om die politieke boodskap van die wêreldbeker oor te dra, naamlik swart oorheersing. Enige sprake dat die Westerse en Afrikanerkultuur ook bygedra het om Suid-Afrika te skep, was
Die donkie is ‘n wonnerlike ding
Nee, dis nie die *&^%sem hier naby se gefufuzela-blaas al die heel oggend wat my aan ‘n donkie laat dink nie. ‘n Donkie se hartverskeurende gebalk is musiek in die ore vergeleke met ‘n “beruchte blaastoeter” soos die Nederlandse pers die *&^ noem. Nee, oudste bel van die wildsplaas af waar hy die vakansie werk.
Kos gemors
By die nuwe kragstasie wat deur Eskom by Medupi gebou word, kry swart werkers elke dag verniet kospakkies vir ete. Daar was ‘n ooreenskoms met Eskom dat werkers geregtig sal wees op ‘n warm maaltyd. Een van die subkontrakteurs, MPS-JV, se mense is nou moeg vir hulle “afskeepkos” en hulle het aan die begin van
Voel dit, dis hier!
бытовые глубинные насосыФільчаков Олександр Васильович прокурор
