SA se kweekhuisgasuitset di? van ontwikkelde land

Suid-Afrika se kweekhuisgasuitset per kapita is net effens onder dié van geïndustrialiseerde lande, het die WWF (Wêreldwye Fonds vir die Natuur) Woensdag bekend gemaak. "Dis baie hoër as ontwikkelende lande se gemiddeld deels omdat ons so afhanklik is van steenkool," het Richard Worthington, Suid-Afrika se WWF-bestuurder vir klimaatsverandering gesê. Hy het in Johannesburg gepraat met

Lees verder: SA se kweekhuisgasuitset di? van ontwikkelde land

Verbruikersvertroue neem af

Image

Die Johannesburgse Aandelebeurs

Verbruikersvertroue in Suid-Afrika het afgeneem, het 'n Mastercard-ondersoek wat Woensdag vrygestel is, aangetoon. Maar Suid-Afrikaners bly die derde mees optimistiese groep in die streek wat uit Asië-Stille-Oseaan-, Midde-Ooste en Afrika bestaan, het die ondersoek bevind.

Lees verder: Verbruikersvertroue neem af

Die Reitz-dubbelstandaard

Image

Reitz-koshuis

Met die aanstelling van die nuwe rektor by die Universiteit van die Vrystaat, prof. Jansen, kom die holrugperd weer te voorskyn! Volgens prof. Jansen moet sielkundiges die voorval weer van voor af oopkrap om die "nuwe tipe rassisme" te ondersoek wat klaarblyklik by Reitz voorgekom het. Dalk het dit tyd geword dat ons weer die voorval ondersoek en bietjie kyk wat regtig daar gebeur het.

Lees verder: Die Reitz-dubbelstandaard

Zim kry grootste skenking van China

China het aan Zimbabwe krediet van R7,3 miljard toegestaan om sy ekonomie weer op dreef te kry, het die premier, Morgan Tsvangirai, Dinsdag gesê. Dit is die grootste aanbod van ’n enkele land sedert die eenheidsregering tot stand gekom het. Zimbabwe het vroeër ’n vir ’n hulppakket van R77 miljard gevra om sy vervalle infrastruk­tuur

Lees verder: Zim kry grootste skenking van China

Swede wil grondslag l? vir EU se buitelandse beleid

Swede, wat binnekort die EU-Raad se roterende presidentskap sal oorneem, neem geen notisie van die kritiek wat klein EU-lidlande moet verduur nie. Groter lidlande het Tsjeggië, die uitredende voorsittende land, daarvan beskuldig dat hulle nie leierskap getoon het wat in pas is met die skaal van die Unie nie. Dat die Tsjeggiese regering midde in

Lees verder: Swede wil grondslag l? vir EU se buitelandse beleid

Willie Spies tree as LP uit

Image

Willie Spies

Die leier van die VF Plus, dr. Pieter Mulder en sy Gautengse LP, mnr. Willie Spies, het vandag in ‘n gesamentlike verklaring bekend gemaak dat mnr. Spies op 31 Augustus vanjaar as LP gaan uittree.

Lees verder: Willie Spies tree as LP uit

SEB-borrel gaan eersdaags bars

Die skuld wat aangegaan is om Swart Ekonomiese Bemagtiging se mikpunte te bereik, is besig om in die huidige ekonomiese klimaat onhoudbaar te raak. Die sektor wat veral geraak word, is mynbou, maar die hele ekonomie voel tans die groeiende ongemaklikheid. By die onlangse Mynindaba wat vanjaar in Kaapstad gehou is, is na die probleem

Lees verder: SEB-borrel gaan eersdaags bars

Twee mense dood in Piet Retief-onrus

Twee mense is reeds dood in die Thandukukhanyalokasie in Piet Retief. Nadat die eerste betoger geskiet is toe inwoners van die lokasie winkels en staatsgeboue begin vandaliseer het, is 'n tweede persoon Maandag noodlottig gewond enkele ure na die eerste slagoffer. Betogers het voor die burgemeester se huis slaags geraak toe die tweede slagoffer geskiet

Lees verder: Twee mense dood in Piet Retief-onrus

Ondersoek na groot supermarkte kom

Die Mededingingskommissie gaan groot supermarkgroepe ondersoek om te bepaal of daar gronde vir kommer is oor die gebrek aan mededinging op kleinhandelvlak. Dit is ongetwyfeld 'n kwessie wat verbruikers regstreeks raak en waaroor groot belangstelling heers.    Die maatskappye wat onder die loep gaan kom se omset verteenwoordig 60% van die hele supermarkbedryf. Hulle is

Lees verder: Ondersoek na groot supermarkte kom