Die grootste milit?re rekenaarkraak

Die grootste militêre rekenaarkraak van alle tye is deur die 42-jarige Gary McKinnon in 2002 vanuit Londen uitgevoer.

Lees verder: Die grootste milit?re rekenaarkraak

Doha-samesprekings by dooiepunt

Die Wêreldhandelsorganisasie se onderhandelings oor 'n nuwe globale vryhandelsooreenkoms is deur Suid-Afrika, Indië, Argentinië en verskeie ander lande teengestaan.

Lees verder: Doha-samesprekings by dooiepunt

Cronin s? Zuma gaan president word

Die adjunk-sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty, Jeremy Cronin, sê Jacob Zuma sal nie nodig hê om oranje klere te dra as hy president word nie.

Lees verder: Cronin s? Zuma gaan president word

Die blywende aard van die volkstaat

Die dae van die vorming en oprigting van Volkstate is waarskynlik nie getel nie. 'n Amerikaanse deskundige, Jerry Z. Muller, het in 'n artikel in Foreign Affairs aangetoon hoe modernisering grootliks die oorsaak van etniese selfbewussyn en separatisme is. 

Lees verder: Die blywende aard van die volkstaat

Nuwe Ferrari-horlosie, warm Imprezas

Image

Panerai Ferrari-horlosie

Die bekende Italiaanse horlosiemaker,Officine Panerai, het so pas ‘n versameling van horlosies bekend gestel wat die Ferrari-embleem dra. Die nuwe reeks bestaan uit 16 stukke wat in twee versamelings ingedeel is: Scuderia en Granturismo.

Lees verder: Nuwe Ferrari-horlosie, warm Imprezas

Vaarwel aan die Afrikanervolkstaat

Ek lees op Praag dat daar diegene is wat knaend die Volkstaatkonsep wil propageer. Ek glo hulle is opregte en goeie, broederlike Afrikaners. Hulle glo dit is die enigste Afrikanerredding, maar tog betwyfel ek of hulle self vanuit ‘n woning in Orania praat. Gryp hulle nie maar na strooihalms nie aangesien daar tans geen ander alternatiewe Afrikaneroplosings aangebied word nie behalwe die steriele droom dat daar eendag ‘n geografiese politieke tuiste vir ‘n homogene groep Afrikaners sal wees?

Lees verder: Vaarwel aan die Afrikanervolkstaat

Alles gaan oor gereedskap

ImageMy pa het my 'n belangrike waarheid geleer: Enigiets is maklik as jou gereedskap reg is.

Enigiemand wat al probeer het om 'n naat met 'n naald of speld los te trek, as hulle van beter weet en 'n lostrekker gewoond is, weet hoe waar hierdie stelling is.

Lees verder: Alles gaan oor gereedskap