Die Britse Guardian-koerant het ‘n vrot boek deur een van sy joernaliste ten hemele geprys. Die riller handel oor ‘n “sosiopaat” president in die Withuis, wat niks aan die verbeelding oorlaat nie: Om die president te vermoor, oftewel To Kill the President deur “Sam Bourne”, wat deur HarperCollins gepubliseer is, het die boekwinkels hierdie maand getref.
Lees verder: Dom boek probeer feministe kry om Trump te vermoor
