Die vliegtuig van die Russiese president, Vladimir Poetin, het ‘n lang ompad na die G20-beraad in Hamburg, Duitsland, geneem. Dit het bykans 500 km ekstra gevlieg om te verhoed dat die president oor die oostelike flank van NAVO vlieg. Poetin se vliegtuig het ‘n roete oor Finland en die Oossee in plaas van Pole en
Leon Lemmer: Die geskiedenis van ons ondergang
Twee jaar gelede is die volgende boek van Niël Barnard gepubliseer, Geheime revolusie: Memoires van ‘n spioenbaas (Kaapstad: Tafelberg, 2015, 289p, R250; Amazon Kindle $23,75). In Junie vanjaar het Barnard se opvolgboek verskyn, Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge (Kaapstad: Tafelberg, 2017, 328p, R280; Amazon Kindle $23,34). Albei is ook in Engels as
Laai Martin Bosma se boek gratis hier af!
Die Nederlandse parlementslid, Martin Bosma, wat gereeld ‘n lansie vir Afrikaners breek in die Tweede Kamer, hul parlement, het toestemming verleen dat sy eerste boek, De schijnelite van de valse munters: Drees, extreem rechts, de sixties, nuttige idioten, Groep Wilders en ik gratis aan PRAAG-lesers versprei mag word. Al wat u hoef te doen, is
Jhb-middestad: Swart inwoners trek terug na brand in gekaapte gebou
Die swart inwoners van ‘n gekaapte gebou in die middestad van Johannesburg, Cape York, is besig om daarin terug te trek ondanks die onveiligheid en gevaar. Die gebou is in die middestad van Johannesburg op die hoek van Nugget- en Jeppestraat geleë. Van die name van dié strate is intussen deur die Johannesburgse munisipaliteit verander,
Lees verder: Jhb-middestad: Swart inwoners trek terug na brand in gekaapte gebou
Bill Gates: Duitse immigrasiebeleid gaan tot ramp lei
Bill Gates het gewaarsku dat Europa se oop-deur immigrasiebeleid tot ‘n ramp gaan lei. Volgens die Microsoft-stigter Gates sal migrasie na Europa toeneem. “Die druk is enorm – net as gevolg van die uiters hoë bevolkingsgroei in Afrika,” het hy gesê. ?‼️?? #Italy: In #Foggia there was again a colorful protest of grateful "migrants". Demands:
Lees verder: Bill Gates: Duitse immigrasiebeleid gaan tot ramp lei
Amerikaanse energie losgelaat: Trump se besoek aan Pole
Die Amerikaanse president Donald Trump hoop om Rusland se verhouding met Europese aardgaskliënte uit te daag, sodat die VSA die oorheersende verskaffer van vloeibare aardgas, oftewel VAG, na die EU kan word. Maar dis baie duurder om Amerikaanse gas te koop. Reuters het berig dat Trump Donderdag ‘n dosyn lande wat na Rusland kyk vir
Lees verder: Amerikaanse energie losgelaat: Trump se besoek aan Pole
BLF voer linkse agenda-skrywers hul eie Biko-stroop
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum, Sanef, het ‘n dringende hofaansoek ingedien teen Black First Land First en sy leier, Andile Mngxitama. Sanef vra die Hooggeregshof in Johannesburg vir ‘n interdik teen Mngxitama en sy beweging om te verhoed dat hulle sogenaamde joernaliste, redakteurs en politieke ontleders wat die Guptas teiken, uitsonder. Sam Mkhokheli van Sanef sê
Lees verder: BLF voer linkse agenda-skrywers hul eie Biko-stroop
ANC regime stof Das Kapital af om swart eenheid te bou
Die ANC sal glo die media inlig oor wat die afgelope vier dae by die party se beleidskonferensie in Johannesburg bespreek is. Die voorsitters van subkomitees het onder meer grondgryp op die Zimbabwe-manier, met die fokus op onteiening en markonverwante vergoeding bespreek in ‘n ekonomiese klimaat wat juis nie om hierdie “oplossings” vra nie. Marxistiese
Lees verder: ANC regime stof Das Kapital af om swart eenheid te bou
HOP-huis aansoeke gebrand in Musina
Opposisiepartye en gemeenskapslede by Musina in Limpopo beweer dat munisipale amptenare en raadslede betrokke kon gewees het by ‘n brand die naweek by die kantoor van die munisipaliteit se behuisingsbestuurder, Kenneth Ravhuanzo. Die brand is geblus voordat dit na die res van die munisipale gebou kon versprei. Dokumente en kantoormeubels is in die brand vernietig.
Redakteursforum versoek interdik teen ‘Black Land First’
Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum, wat soos omtrent alles in die land slegs oor ‘n Engelse akronomiem, SANEF, beskik, sou vandag ‘n aansoek om ‘n interdik in die Suid-Gautengse Hooggeregshof teen Black First Land First (BLF) liasseer. Dit volg op betogings verlede week voor die huis van Peter Bruce, oorhoofse redakteur van Business Day. BLF, wat aangevoer
Lees verder: Redakteursforum versoek interdik teen ‘Black Land First’
