SAOG-voorsiter en Suid-Afrika se president Kgalema Motlanthe het vroeg Sondagaand in Mbabane, Swaziland aangekom voor ‘n beraad, het die departement van buitelandse sake gesê. Departementele woordvoerder Ronnie Mamoepa het gesê die SAOG-staatshoofde en regeringsberaad gaan Maandag in Ezulwini plaasvind. Motlanthe gaan die beraad lei aangaande gesprek oor die ekonomiese herstel van Zimbabwe, sowel as die
Oudbroederbondvoorsitter Gerrit Viljoen oorlede
Voormalige Afrikaner Broederbond voorsitter Gerrit Viljoen het Sondag gesterf, het die Afrikanerbond gesê. Voorsitter van die Afrikanerbond, Pierre Theron het gesê Viljoen, wat voorsitter was van die Afrikaner Broederbond van 1974 tot 1980 is Sondagmiddag oorlede. Hy was 82 jaar oud. Theron het gesê Viljoen was die stigter visekanselier van Rau, die voormalige Randse Afrikaanse
Lees verder: Oudbroederbondvoorsitter Gerrit Viljoen oorlede
22 Gedood tydens sokkerstormloop in Ivoorkus
‘n Stormloop by ‘n Wêreldbekerkwalifiserendesokkerwedstryd in die Ivoorkus het Sondag ten minste 22 mense dood gelaat en 132 mense gewond, het die minister van binnelandse sake gesê op staatstelevisie. Desire Tagro het gesê geesdriftiges het mekaar gestamp en gestoot, wat gelei het tot ‘n stormloop by die wedstryd tussen die Ivoorkus en Malawi. “Baie geesdriftiges
ANC intimideer historiese kafee op Kerkplein
Die eienares van Café Riche, die historiese kafee op Kerkplein in Pretoria, is Vrydagaand geïntimideer deur 'n ANC-raadslid, Joe Mkhize, tesame met 100 swartes wat vir die doel met munisipale busse aangery is. Haatspraak en doodsdreigemente is jeens die eienares, me. Lamé Ebersöhn, geslinger.
Die maandelikse Filosofiekafee moes ook Vrydagaand vir die eerste keer in elf jaar afgestel word en voornemende kafeegangers is gewaarsku om "weens 'n sekerheidsprobleem weg te bly".
Die eienares van Café Riche, die historiese kafee op Kerkplein in Pretoria, is Vrydagaand geïntimideer deur 'n ANC-raadslid, Joe Mkhize, tesame met 100 swartes wat vir die doel met munisipale busse aangery is. Haatspraak en doodsdreigemente is jeens die eienares, me. Lamé Ebersöhn, geslinger.
Die maandelikse Filosofiekafee moes ook Vrydagaand vir die eerste keer in elf jaar afgestel word en voornemende kafeegangers is gewaarsku om "weens 'n sekerheidsprobleem weg te bly".
‘Wit, blou-oog mense is verantwoordelik’
Gordon Brown gaan Britse troonopvolging verander
Gordon Brown wil die eeue oue wet verander wat aan mans prioriteit gee oor hulle ouer susters in die koninklike lyn van opvolging. Die verbod op lede van die koninklike gesin om met Rooms Katolieke te trou – tensy hulle hul eis op die troon prysgee – kan ook van die tafel gevee word. Die
Lees verder: Gordon Brown gaan Britse troonopvolging verander
Malema na Orania
ANK-jeugliga president Julius Malema – bekend vir sy wilde sêgoed – gaan die koeksistermonument in Orania die naweek besoek. Met die ANK wat skaars steun geniet in die dorp, het een Kimberley-inwoner die ironie vergelyk met Eugene Terreblanche wat probeer stemme werf in Soweto. Dit kan beskou word as openbare betrekkinge, aangesien dit Malema se
IVP wil ook met Afrikaners praat
Die Inkhata Vryheidsparty het aangekondig dat 10 prominente Afrikaanse organisasies op Vrydag, 27 Maart met die IVP president, prins Mangosuthu Buthelezi, gaan praat by ‘n IVP-forum in Pretoria. Die forum gaan fokus op verskeie belangrike verkiesingsake, soos minderheidsregte, rasvoorkeur, die emigrasie van ‘n miljoen Suid-Afrikaners, die status van die Afrikaanse taal en meer. Sommige van
Polisieman beseer in studente oproer
‘n Polisieman is beseer en drie studente gearresteer gedurende ‘n protesaksie in Mquanduli, het Oos-Kaapse polisie Donderdag gesê. Superintendent Mzukisi Fatyela het gesê studente het Woensdagoggend geprotesteer by die Dalibaso Senior sekondêre skool, oor die departement se besluit om sommige van hulle terug te sit na die vorige graad. “Polisie is gekontak, en met hulle
Afrikaners het sleutelrol gespeel, s? Zuma
Die Afrikanergemeenskap het ‘n sleutelrol gespeel in die skepping van die nuwe Suid-Afrika, het ANK-president Jacob Zuma Donderdag in Pretoria gesê. “Die Afrikanergemeenskap het ‘n sleutelrol gespeel in die daarstelling van die nuwe Suid-Afrika, van die historiese vergaderings in Dakar, Senegal in die 1980’s tot met die saamwerk om ‘n demokratiese skikking te vind,” het
