Saterdagoggend 20 Maart 2010 word Nederlanders wakker sonder ‘n regering. Middernagtelike gesprekke tussen die koalisievennote waar die kerse tot stompies gebrand het, het uiteindelik dadels opgelewer. Verskille oor die oorlog in Afghanistan is op die spits gedryf. Dit beteken die einde van die premier, Jan-Peter Balkenende se vierde kabinet kort voor dié kabinet sy derde
Blankes kan die ANC se marionetmeesters teiken
Baie witmense, ekself inkluis, is geneig om die ANC te blameer vir meeste dinge wat verkeerd loop in Suid-Afrika. Dis meestal geldig. Die ANC is inderdaad korrup, onbevoeg, misdadig en hopeloos daarmee om ‘n land te bestuur. Die groot meerderheid blankes is insgelyks gatvol vir staatsrassisme soos regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging. Twee gebeurtenisse
Skynheilige reaksie op staatsgreep in Niger
Is ‘n staatsgreep om demokrasie te herstel slegter as ‘n statutêre staatsgreep? Pres. Jacob Zuma het die staatsgreep in Niger gekritiseer omdat die Afrika-Unie die “ongrondwetlike oordrag van mag” veroordeel. Hiermee is op die oog af nie fout te vinde nie. Die probleem is egter dat die president wat nou uit die kussings gelig is,
Malema kan geskiedenis meer as Mandela verander
Miskien moet ‘n mens effe terugstaan en na die groter prentjie kyk, sover dit die huidige histerie rondom Julius Malema betref. Indien Malema regtig die myne wil nasionaliseer, behoort ons hom daarin te ondersteun. Dis waarskynlik ‘n gemeenplaas om te sê dat die Suid-Afrikaanse geskiedenis oor die afgelope 200 jaar bestaan het uit ‘n nimmereindigende
Lees verder: Malema kan geskiedenis meer as Mandela verander
Man vlieg doelbewus in gebou in
‘n Man van Texas het Donderdag sy huis aan die brand gesteek, toe ‘n klein vliegtuig gesteel en met dit in ‘n gebou van die inkomstediens vasgevlieg. Volgens een van die beamptes was dit ‘n doelbewuste daad. Die vliegtuig het die tweede verdieping, van die vierverdieping gebou omstreeks 16:00 getref. ‘n Massiewe ontploffing het gevolg,
Tolpaaie duurder
Tolgeld op tolpaaie gaan in Maart landwyd met sowat 8% verhoog word, het die nasionale padagentskap, Sanral, Vrydag aangekondig. Nazir Ali, Sanral se uitvoerende hoof, sê die verhoging is deur Sibusiso Ndebele, die minister van vervoer, goedgekeur. “Die tarief is aangepas om met die verbruikersprysindeks die afgelope twaalf maande tred te hou,” het Sanral se
Niger se junta skop nes
Niger se nuwe militêre leiers het tenks en bakkies wat met masjiengewere belaai is, buite die ontvoerde president Mamadou Tandja se paleis parkeer. Volgens AFP het militêre voertuie met outomatiese masjiengewere ook buite die kantore van die eerste minister en die buitelandse ministerie gestaan. Die junta het nog nie bekend gemaak waar hulle die 71-jarige
Julius belowe nasionalisering
Die huidige ANC-leierskorps is “skattebolle”, hetJulius Malema, ANC-jeugleier, gister in ’n toespraak gesê waarin hy Nelson Mandela se woorde gebruik het om sy strewe na ’n beleid van die nasionalisering van myne te regverdig. “Ons gee nie om wie sê wat nie, nasionalisering sal die ANC se beleid word,” het hy by die Universiteit van
Spartaanse toekoms wag vir Griekeland
{jathumbnail off} free slotsФільчаков Олександр Васильович
Nzimande wil nie wegdoen met Afrikaans
Die regering het geen begeerte om Afrikaans as ’n taal van onderrig weg te doen nie, het dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, Donderdagaand gesê. Hy het tydens die inhuldigingseremonie van Johann Rupert as die 14de kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) gesê die regering se standpunt is nog deurgaans duidelik dat alle amptelike
