Zimbabwiese president Robert Mugabe se oënskynlike afgryse by die sien van ‘n “wit gesig” in Suid-Afrika is op sosiale media met lof begroet deur swartes. Mugabe was in Soweto Donderdag om die Hector Pieterson-gedenkmuur te besoek. Ná sy besoek aan die museum, is hy toegejuig deur die plaaslike bevolking. In ‘n opname wat deur die
Linkse agies kry floute oor k-woord, maar twieter sê ‘voetsek’
Ten minste een swarte was nie beïndruk met die Universiteit van Kaapstad se onwettige verwydering van die Rhodes-standbeeld nie. Siv Ngesi, bekende akteur van films soos Invictus en Long Walk to Freedom en MNet-liefling, het na die afbreek van die standbeeld van die Britse imperialis getwiet: “Ja, #RhodesHasFallen maar jy is nog ‘n kaffer in
Lees verder: Linkse agies kry floute oor k-woord, maar twieter sê ‘voetsek’
Geskiedenis: Verwoerd en die onreg van die 21ste-eeuse narratief
Wie bepaal die 21ste eeu narratief en wêreldbeskouingsvereistes? Daardie narratief wat beweer dat die Suid-Afrikaanse geskiedenis eers aanvaarbaar geword geraak het die dag toe Nelson Rolihlala Mandela sy voete by Victor Verster uitgesteek het. Die narratief wat beslissend bepaal dat oranje, wit en blou, sowel as CJ Langenhoven outomaties met rassisme geassosieer word. En noú, ongelukkig, die narratief wat bepaal
Lees verder: Geskiedenis: Verwoerd en die onreg van die 21ste-eeuse narratief
Is ‘afrofobie’ die nuwe gonswoord?
Die minister van Binnelandse Sake, Malusi Gigaba het die diplomatieke gemeenskap opnuut verseker van die regering se erns om vreemdelingehaat te hanteer. Gigaba het gisteraand met ambassadeurs in Pretoria vergader, het RSG berig. Die vergadering volg op voorvalle van xenofobiese aanvalle in KwaZulu-Natal nadat Koning Goodwill Zwelithini na bewering gesê het dat buitelanders na hulle
Nuwe Afrikaanse film tref
Dit blyk die span agter die nuwe Afrikaanse film Ballade vir ‘n Enkeling het ‘n lokettreffer op hande, het OFM berig. Ballade het in sy openingsnaweek R 1 358 075 landswyd by filmteaters ingesamel, met nagenoeg 27 500 fliekgangers wat dié drama onder oë gehad het. Wat die Suid-Afrikaanse filmbedryf en Afrikaanse films betref, is
VSA prys Swapo se onderhandelaar
Martti Athisaari het mbv die VN se Resolusie 435 in die laat sewentiger- en tagtigerjare gesorg dat die mag aan die verloorder Swapo in Suidwes-Afrika, vandag Namibië, oorhandig word. Hy was eweseer by die konflikte in Noord-Ierland, Kosovo en Indonesië betrokke waar die VSA kon voordeel trek uit vredesonderhandelinge. Die VSA het hul grootste basis,
Mandela-advokaat probeer walgooi teen erfenisvandalisme
Advokaat George Bizos het ‘n beroep op jong Suid-Afrikaners gedoen om hulle te weerhou van geweld wanneer hulle kwessies soos standbeelde takel, en eerder die Grondwet as riglyn te gebruik. Bizos het Nelson Mandela tydens sy hoogverraad-verhoor in die 1960’s verteenwoordig. Hy het ‘n lesing aangebied oor gedeeltes van die Grondwet by die Universiteit van
Lees verder: Mandela-advokaat probeer walgooi teen erfenisvandalisme
Polisie ontplooi teen oproeriges in Gauteng, Kaapstad
Twee oproermakers is by Cosmo City by Randburg in Gauteng in hegtenis geneem ná ‘n gewelddadige betoging in die gebied, het RSG berig. Die betoging het gevolg ná die balju in die gebied aangekom het om gesinne uit huise se sit wat onwettig opgerig is. Die ontevredenes het die polisie met klippe bestook en verskeie
Lees verder: Polisie ontplooi teen oproeriges in Gauteng, Kaapstad
Wit polisieman van moord aangekla na hy swarte skiet
’n Wit polisieman is in die Amerikaanse deelstaat Suid-Carolina van moord aangekla nadat ondersoekers ’n video-opname bestudeer het wat wys hoe die geregsdienaar ’n ongewapende swart man wat weghardloop glo agt keer van agter skiet. Keith Summey, burgemeester van Noord-Charleston, sê amptenare het besluit om Michael Slager (33) van die moord op die 50-jarige Walter
Lees verder: Wit polisieman van moord aangekla na hy swarte skiet
Saoedi-magte veg om beheer van Aden
Vegvliegtuie van ’n Saoedi-geleide koalisie het die Al-Anad-lugmagbasis in die suide van Jemen Dinsdagnag aangeval. Die lugmagbasis is in die omgewing van die hawestad, Aden. Saoedi-Arabië en vier ander Arabiese Golfstate saam met streeksbondgenote is die afgelope twee weke gewikkel in lugaanvalle teen Houthi-magte, wat Jemen se hoofstad, Sanaa, beheer en veg om beheer oor
