Duitsland in die visier van Moslems en regses

Duitsland se minister van binnelandse sake, Wolfgang Schaeuble, het Dinsdag gewaarsku dat Moslemekstremisme 'n werklike bedreiging vir Duitsland inhou. 'n Jaarlikse veiligheidsverslag het pas die lig gesien. "Ons is steeds in die visier van Islamiete wat geweld sal gebruik," het hy gesê. Schaeuble het bygevoeg dat Moslems wat in Duitsland gebore is en dan elders

Lees verder: Duitsland in die visier van Moslems en regses

Het Afrikaners liberaliste geword?

Dit is na die 2009-verkiesing duidelik dat Afrikaners en Bruinmense van die Kaap oorwegend vir die liberaal Demokratiese Alliansie gestem het. Die Bruinmense van die Kaap het klaarblyklik vir die DA gestem in die hoop dat die DA hulle teen Xhosa-oorheersing sal beskerm. Die Afrikaners, daar en teen, het weer klaarblyklik nie vir iets gestem

Lees verder: Het Afrikaners liberaliste geword?

Hewige gevegte woed teen Taliban

Pakistan het Dinsdag gesê dat hulle troepe in hewige straatgevegte met die Taliban gewikkel is in die noordweste. Humanitêre organisasies sê daar is swaar verliese onder die burgerlike bevolking. Militêre woordvoerders sê hulle beweeg nader aan die hoof Talibanvesting Mingora in die Swatvallei. Die verwoede offensief teen die Taliban mag selfs Pakistan se soewereiniteit bedreig,

Lees verder: Hewige gevegte woed teen Taliban

Rusland en VSA in kernsamesprekinge gewikkel

Sergei Lavrof Die VSA en Rusland het Dinsdag met 'n eerste rondte samesprekinge begin om 'n Koue-Oorlog kernooreenkoms wat in Desember verstryk te vervang. Die samesprekinge oor strategiese wapenbeperking, in Engels bekend as Strategic Arms Reduction Treaty of START, se uitkoms sal verreikende gevolge vir wêreldvrede inhou. Die ooreenkoms was destyds 'n poging om 'n

Lees verder: Rusland en VSA in kernsamesprekinge gewikkel

Sanco dreig met massa-aksie

Sanco het Maandag gedreig dat hulle Vodacomsubskripsiehouers gaan mobiliseer. Die stap kom nadat Cosatu en Okosa se aansoek teen die notering Vodacom van die hand gewys is. Woordvoerder vir Sanco, Dumisani Mthalane, het gesê dit is nie "die einde van die oorlog" nie. Hy het gesê dit is tyd dat al die lae-inkomste groepe, die

Lees verder: Sanco dreig met massa-aksie

Ghaddafi gaan volgende AU-spitsberaad hou

Moeammar Ghaddafi, wat tans die voorsitter van die Afrika-unie is, het gister in Tripoli samesprekings gevoer met Andry Rajoelina wat onlangs gedurende ’n staatsgreep in Madagaskar aan bewind gekom het. Ghaddafi het die self-aangestelde nuwe president oorreed die volgende spitsberaad van Afrika-leiers in Julie in Libië te hou. Die AU het by sy leiersberaad aan

Lees verder: Ghaddafi gaan volgende AU-spitsberaad hou

Massa eksodus uit Brittanje

Brittanje beleef tans die grootste eksodus van sy eie mense in sy onlangse geskiedenis. Nuwe data toon boonop dat immigrasie ongehoorde hoogtes bereik het. In 2007, het 207 000 Britse burgers die land verlaat. Dit is gelykstaande aan een persoon elke drie minute. 'n Maatskappy wat gemoeid is met buitelandse valuta, naamlik Foreign Currency Direct,

Lees verder: Massa eksodus uit Brittanje

Swart vuurwapeneienaars gaan betoog

Die Swart Vuurwapeneienaarsvereniging van Suid-Afrika wil 'n protesoptog hou teen aspekte van die Vuurwapenwet, het 'n woorvoerder Maandag aangedui. Hulle hoop om 10 000 deelnemers Vrydag in Durban byeen te kry het nasionale voorsitter van die BGOASA, Abios Khoele, gesê. Ondersteuners sal 'n lys besware wat aangespreek moet word aan die minsiter van veiligheid en

Lees verder: Swart vuurwapeneienaars gaan betoog

Cosatu gebruik steeds Vodacom

Cosatu se sekretaris-generaal Zwelinzima Vavi en woordvoerder Patrick Craven maak steeds gebruik van Vodacom. Die SAUK het Maandag berig dat die twee leiers van die vakbond aangeteken is op die Vodacomnetwerk. Cosatu het 'n oproep gedoen aan hulle lede om die selfoonmaatskappy te boikot nadat hulle nie Sondag daarin kon slaag om Vodacom se notering

Lees verder: Cosatu gebruik steeds Vodacom