Kop op die blok: Leeuehart nie goed genoeg in Durban

Tussen die Haaie en die Leeus het hulle veertien toetsspelers wat die veld vanmiddag in Durban neem – en al veertien speel vir die Haaie. Nogtans sou ek my kop op ‘n blok gesit het dat die Leeus die oordonderende gunsteling vandag op hulle tuisveld sou klop. Ek sou geredeneer het dat daar so iets

Lees verder: Kop op die blok: Leeuehart nie goed genoeg in Durban

Kop op die Blok: Griekwas vandag mishandel op Loftus

Kyk, ons almal hou daarvan om te sien hoe ‘n kloekmoedige kleintjie vir ‘n selfvoldane grote ore aansit. Dis ‘n soort stapelvoedsel, nie net vir sportaanhangers nie, maar vir fliekgangers en ander romantici die wêreld vol. Sonder die kleintjie-sit-die-grote-koud ideaal, sou daar immers nie ‘n Rocky gewees het nie. Helaas, vandag gaan daar nie ‘n

Lees verder: Kop op die Blok: Griekwas vandag mishandel op Loftus

Hoekom Mo Shaik?

Dr. Siyabonga Cwele, minister van staatsveiligheid, sê Mo Shaik se jarelange ondervinding in die intelligensiedienste het hom die pos as hoof van die Suid-Afrikaanse geheimediens verseker. Die land se intelligensiedienste is herstruktureer, berig eNews. Cwele het gesê Shaik is aangestel oor sy jare lange ondervinding in die intelligensiedienste in die ANC gedurende die apartheidsjare. “Hy

Lees verder: Hoekom Mo Shaik?

Duisende vermis na aardbewing

Oorlewendes en nooddienswerkers in Padang is besig om deur hope beton te grawe opsoek na die duisende mense wat steeds vermis is ná ‘n aardbeweging die stad geruk het. Die regering het die dodetal by 777 geskat met sowat 2100 mense wat nog vermis is, maar volgens die VN se beramings het die dodetal Donderdag

Lees verder: Duisende vermis na aardbewing

Plundery gaan tot ‘n ekonomiese ramp lei

Ekonome begin praat oor die groen lote van herstel ná die rampspoedige afgelope paar jaar van ekonomiese resessie. Sommige lande, met China aan die voorpunt, is besig om stadigaan te herstel. Ek is van mening dat Suid-Afrika nie gaan herstel nie, dat die partytjie wat geheers het sedert 1995 vir goed verby is. My voorspelling

Lees verder: Plundery gaan tot ‘n ekonomiese ramp lei

‘n Nuwe smaakervaring

{jathumbnail off} Hierdie resep is ‘n nuwe smaakervaring, gewaarborg. Soek ‘n lekker spanspek by die groentewinkel uit en sowat 100g pistachioneute sonder doppies. Die kaas is ‘n stafie wit bokmelkkaas, maar die sagte Deense fetakaas sal ook werk as bokmelkkaas nie beskikbaar is nie. Albei kase het ‘n effense kryttekstuur wat heerlik by die spanspek

Lees verder: ‘n Nuwe smaakervaring

Waar was die G20-betogers?

Gewonder waar is die betogers by die G20-spitsberaad wat in September in Pittsburgh, in die VSA, gehou is? Wel, die Langafstand Akoestiesetoestel het hulle weggehou van die byeenkoms van die wêreld se belangrikste staatshoofde. Amerikaanse owerhede het die toestel vir die eerste keer op die skare in Pittsburgh gebruik en hulle dmv ‘n hoë klank

Lees verder: Waar was die G20-betogers?