Onlangse gebeure het getoon dat Suid-Afrika se demokratiese instellings magsmisbruike in toom kan hou, het ANC-president Jacob Zuma Sondag in Johannsburg gesê. “Ons het demokratiese instellings gebou wat die belange en regte van alle Suid-Afrikaners dien en beskerm,” het Zuma gesê aan mense wat byeen gekom het vir Paasnaweek by die Heilige Internasionale Pinksterkerk in
Speelparke met ho? konsentrasies lood
Die Vryheidsfront Plus het gesê dat dringende stappe geneem moet word nadat 'n opname bevind het dat toerusting op speelgronde vir kinders regoor Gauteng gevaarlike hoë konsentrasies lood bevat. 'n Verslag oor die bevindings van die opname het voor die Burgemeesterskomitee van die Tshwane-metroraad gedien. Die verslag meld dat die effekte van verhoogde bloedvlakke van
VF Plus l? kriminele klag teen Helen Zille
‘n Raadslid van die VF Plus in die Tshwane Metroraad, dr. Conrad Beyers, het vroeër vandag ‘n klag by die Brooklyn Polisiestasie in Pretoria teen die leier van die DA, me. Helen Zille, gaan lê na aanleiding van ‘n sms-veldtog wat deur die DA in Zille se naam gevoer word, nadat hy op sy selfoon ‘n boodskap van vermoedelik die DA se massa-sms-diens ontvang het.

Moslems prys Obama se tweestaatoplossing vir Israel
Die minister van buitelandse sake van Sirië het president Barack Obama se boodskap tydens sy besoek aan Turkye aan die Arabiese en Moslemwêreld geprys. Arabiere regoor die Midde-Ooste is verbly deur die Amerikaanse president se belofte dat hy sal druk uitoefen vir 'n Palestynse staat. Sy besoek aan Turkye was sy eerste aan 'n hoofsaaklik
Lees verder: Moslems prys Obama se tweestaatoplossing vir Israel
VN sukkel om soldate in die Kongo te hou
Die wêreld se grootste VN-vredespoging loop die risiko om uitmekaar te val in die Kongo, as gevolg van die potensiële verlies van meer as ‘n kwart van sy soldate en onwilligheid aan die kant van ander nasies om nog soldate te stuur.

?Slagoffers van apartheid? kan nou eis van Duitse en Amerikaanse firmas
Slagoffers van Suid-Afrika se ou apartheidsregering het ‘n geregtelike groenlig gekry in Amerika om die week voort te gaan met eise vir skadevergoeding van vyf groot Amerikaanse en Duitse firmas vir hulle hulp van dekades aan onderdrukking deur wit heerskappy. 'n New Yorkse regter, Shira Scheindlin, het gesê sake waarin geld geëis word teen Duitsland
Lees verder: ?Slagoffers van apartheid? kan nou eis van Duitse en Amerikaanse firmas
Motlanthe plaas Khutsong oor na Gauteng
President Kgalema Motlanthe het ‘n nuwe wetswysiging aangekondig waaronder Merafong-munisipaliteit geherinkorporeer word in Gauteng, het sy kantoor Dinsdag gesê.
President Kgalema Motlanthe het ‘n nuwe wetswysiging aangekondig waaronder Merafong-munisipaliteit geherinkorporeer word in Gauteng, het sy kantoor Dinsdag gesê.
Polisie l? beslag op dagga op Lesotho-grens
Polisie het Donderdagoggend dagga met ‘n geskatte straatwaarde van ongeveer R1,2 miljoen gekonfiskeer omtrent 10km van die land se Kwaggasnek-grenspos met Lesotho. Superintendent Bonisile Sigobe het gesê die dagga was in 12 groot sakke – wat elke meer as 100kg geweeg het – op die bak van ‘n Toyota Hilux-bakkie. Die twee insittendes het nie
Conficker – wat ‘n wurm
Vir die lesers wat Windows gebruik, is dit seker nou 'n goeie tyd om jou rekenaar na te gaan vir die virus Conficker of Downadup soos dit bekend staan.
Vir die lesers wat Windows gebruik, is dit seker nou 'n goeie tyd om jou rekenaar na te gaan vir die virus Conficker of Downadup soos dit bekend staan.
Verryn, vlugtelingvriend, met die dood gedreig
Twee mans is Woensdagaand gearresteer na hulle doodsdreigemente gemaak het teen biskop Paul Verryn. “Twee verdagtes is gearresteer vir intimidasie en afpersing by die sentrale Metodistekerk,” het kaptein John Maluleke gesê. Verryn het Maandag die eerste doodsdreigement ontvang van die mans, beide Zoeloesprekende Suid-Afrikaners. Hy het daarna ‘n klag by die polisie gaan lê. Verryn