Die regering van Switserland het onlangs gesê hulle sal $150 miljoen se omkoopgeld van Halliburton wat in Switserse banke teruggehou word oorbetaal aan Nigerië. Switserland se minister van buitelandse sake, Michele Tealry-rey, het gesê haar land sien Nigerië as 'n ekonomies en polities strategiese land en sal alles doen om 'n goeie verhouding te kweek.
Lees verder: Nigeri? kry omkoopgeld wat Switserland terughou
