VSA sluit alle amptelike kantore in SA

Die VSA sal hulle ambassade en ander Amerikaanse regeringskantore in Suid-Afrika Woensdag gesluit hou nadat ‘n veiligheidsbedreiging geïdentifiseer is. Die aard van die bedreiging is nie bekend nie. Woordvoerder van die ambassade Sharon Hudson-Dean het Dinsdag gesê die kantore sal moontlik weer Woensdag heropen. Ian Kelly van die VSA se State Department sê die bedreiging

Lees verder: VSA sluit alle amptelike kantore in SA

Cosatu vaar uit teen Manuel

Cosatu is gekant teen ‘n minister van beplanning, het Zwelinzima Vavi, hoofsekretaris, Dinsdag gesê. Vavi sê die magte van Trevor Manuel, minister in die presidensie, is te groot en daar is voorheen ooreengekom dat Manuel slegs ‘n koördinerende funksie sal hê. Cosatu is daarom gekant teen Manuel se groenskrif vir nasionale beplanning wat van hom

Lees verder: Cosatu vaar uit teen Manuel

Hlope nie op kortlys

Regter-president John Hlophe van Kaapstad is nie op die kortlys om binnekort hoofregter van die land te word nie. Die Geregtelike Dienskommissie, GDK, se besluit kom as ‘n slag vir die Justice for Hlophe Alliance wat die laaste paar maande probeer het om Hlope se kanse vir ‘n grondwethofaanstelling te verseker. Hlophe se hantering van

Lees verder: Hlope nie op kortlys

Misdaadstatistieke: Buite verhouding hoog

“Rooftogte by woonhuise is uiters kommerwekkend en het toegeneem met 27,3 % (18 438) volgens die nuutste misdaadstatistiek. As in ag geneem word dat roof by woonhuise in 2007/2008 met 13,5% (14 481) en in 2006/2007 met 26,4% (12 761) toegeneem het, het roof by woonhuise die afgelope drie jaar met 54,2% toegeneem. Roof met

Lees verder: Misdaadstatistieke: Buite verhouding hoog

Staan-staan deur die lug

Nuwe vliegtuiginterieurontwerpe mik vir meer passasiers met minder gerief. Eenvan die kontroversiële ontwerpe wat ruimte en geld bespaar, behels passasiers wat in lang rye teenoor mekaar sit. Howard Guy, direkteur van die Britse ontwerpmaatskappy Design Q, sê mense gaan nie gelukkig wees met die nuwe uitleg nie, maar hulle sal nie omgee om minder te

Lees verder: Staan-staan deur die lug

Afrikaner moet nie op geopolitiek reken

Dr. Dan Roodt het ‘n baie interessante stuk geskryf op grond van Aleksander Doegin se geopolitieke denke wat dan ook weer sterk steun op die denke van die politieke en regsfilosofie van Carl Schmitt. Hy onderskei tussen volke of beskawings wat n tipe swewende Atlantisme inneem en volke wat grondgebind (Blut und Bodem) is. Hy

Lees verder: Afrikaner moet nie op geopolitiek reken

Plakkers vandaliseer nuwe huise

‘n Groep plakkers het belowe om Mandela Park in Khayelitsha in ‘n “no-go” sone te omskep. Hulle word aangekla omdat hulle tussen 49 en 53 nuwe huise gevandaliseer het. As die groepe vasberade is, sal dit die tweede “no-go” sone in Khayelitsha wees nadat plakkers die BT-Seksie, Erf C, toegemaak het in Lansdownestraat, in die

Lees verder: Plakkers vandaliseer nuwe huise