Man lewendig verbrand in boendoehof

Drie swart verdagtes is vir moord in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik ‘n man lewendig verband het. Die drie het petrol oor ‘n man van Phumola naby Leondale uitgegooi en hom aan die brand gesteek in die jongste voorval van boendoegereg. Dit het gebeur nadat die man glo by ‘n huis ingegaan het en ‘n

Lees verder: Man lewendig verbrand in boendoehof

‘Diensleweringsopstand’ is eintlik xenofobiese geweld

Klaarblyklik is sommige amptenare in die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit besig om die geweld in Bodibe en Itsoseng aan te hits. Die premier van Noordwes, Thandi Modise, het haar kommer uitgespreek oor dié bewerings. Intussen is sewe winkels wat deur buitelanders besit word, geplunder terwyl ander winkels afgebrand is in die jongste voorvalle van xenofobiese geweld.

Lees verder: ‘Diensleweringsopstand’ is eintlik xenofobiese geweld

BNP Paribas koop SA kredietmaatskappy vir R2,65 miljard

BNP Paribas, die grootste bank in Frankryk, het ‘n aanbod gemaak om ‘n Suid-Afrikaanse finansieringsmaatskappy teen R2,65 miljard te koop. Die Franse maatskappy sal die RCS-groep by Foschini en Standardbank aankoop. Die RCS-groep, wat winkelkredietkaarte verskaf, maar ook persoonlike lenings en versekering verkoop, behoort 55 persent aan Foschini en 45% aan Standardbank, die grootste bank

Lees verder: BNP Paribas koop SA kredietmaatskappy vir R2,65 miljard

EFFer Wiekus Kotze vas vir bedrog

EFF-lid Wiekus Kotze is vroeg Donderdagoggend in hegtenis geneem vir bedrog in Alberton, het die party gesê. Nóg die polisie nóg die Valke kon dadelik Kotze se arrestasie bevestig. Patrick Sindane, die Ekonomiese vryheidsvegters Gauteng-woordvoerder het gesê in ‘n verklaring lede van die party sal Kotze ondersteun as hy Donderdag in die Palm Ridge-landdroshof verskyn. “Ons beskou dit as

Lees verder: EFFer Wiekus Kotze vas vir bedrog

Werklike redes vir tenoor se ernstige beserings onbekend

Die tenoor Jannie Moolman, is tans in ʼn ernstige, maar stabiele toestand nadat hy by die Mango-restaurant in Hartebeespoortdam beseer is. Moolman sal Donderdag vir die tweede keer geopereer word. Sy woordvoerder, Barnard Beukman, het gesê die aard van Moolman se beserings dui daarop dat hy nie soos beweer word, van ‘n dak kon geval

Lees verder: Werklike redes vir tenoor se ernstige beserings onbekend

Swartes sweer wraak na witte swart tiener in Christiana skiet

’n Sewentienjarige swart seun is deur ‘n wit man doodgeskiet tydens die oproer in Noordwes. Die tiener is geskiet toe ‘n skare na die munisipale kantore in Christiana in Noordwes opgeruk het. Die spanning loop reeds hoog weens die gewelddadige betogings wat in Bloemhof begin en nou na Christiana uitgebrei het. Vrese heers dat die

Lees verder: Swartes sweer wraak na witte swart tiener in Christiana skiet

Clive Derby-Lewis terminaal siek

Gaye Derby-Lewis het vanmiddag by monde van haar prokureur erken dat haar man, Clive terminaal siek aan kanker is. Die omvang van sy siekte is na verskeie toetse bekend gemaak. Volgens mev. Derby-Lewis is Clive se siekte probleme nou as gevolg van die feit dat sedert kanker die eerste keer ‘n paar jaar gelede by

Lees verder: Clive Derby-Lewis terminaal siek

DA kla na Zuma nie anti-gay Oeganda veroordeel nie

Die Demokratiese Alliansie sê president Jacob Zuma se versuim om Oeganda se anti-gay-wetgewing te veroordeel, is ‘n belediging vir die Grondwet asook oudpresident Nelson Mandela se siening oor menseregte wat Suid-Afrika se buitelandse beleid rig. Zuma het vroeër op ‘n parlementêre vraag oor die saak gesê Suid-Afrika respekteer die soewereiniteit van ander lande om hul

Lees verder: DA kla na Zuma nie anti-gay Oeganda veroordeel nie

Sewe wit Suid-Afrikaners saam in VSA Meesterstoernooi

Nie minder nie as sewe wit Suid-Afrikaners jaag die wit balletjie in dieselfde toernooi. Die sewe wit gholfspelers slaan Donderdagoggend af in die 78ste Amerikaanse Meesterstoernooi. Suid-Afrika se gholflegende Gary Player wat in 1961 die eerste nie-Amerikaner was wat die toernooi gewen het, slaan eerste af saam met ander meesters, Arnold Palmer en Jack Nicklaus

Lees verder: Sewe wit Suid-Afrikaners saam in VSA Meesterstoernooi

Renosterslagting duur voort

Renosterstropery in die Krugerwildtuin duur voort ondanks lug-en voetpatrollies, meer veldwagters en die ontplooiing van soldate in die gebiede. Die departement van Omgewingsake het bekendgemaak dat 277 renosters reeds vanjaar gestroop is. Teen dieselfde tyd verlede jaar, is 203 renosters vir hulle horings van kant gemaak, het RSG berig. Die departement sê meer as die

Lees verder: Renosterslagting duur voort