Duitsland se minister van buitelandse sake Frank-Walter Steinmeier het laat Maandag gesê dat Suid-Afrika se belangrike posisie in Afrika, wat veel verder strek as bemiddeling van konflikte in Soedan en die Kongo, “die rol wat Suid-Afrika gevind het in onlangse jare beklemtoon het.” Gedurende ‘n vergadering in Berlyn laat Maandag met die Suid-Afrikaanse minister van
Susan Combrinck praat met die jong lesers van praag.co.za oor taalgebruik, skryf en lees
Die toestand van taalgebruik en die swak stand van sake ten opsigte van lees in ons skole is vir my baie kommerwekkend. Hoekom dit so is, kan ek nie verstaan nie. Taal vorm immers die basis van alle leer.

Boek bevestig Armeense volksmoord
Volgens ‘n dokument wat behoort het aan die ministerie van binnelandse sake van die Ottomaanse ryk, het 972 Ottomaanse Armeniërs verdwyn uit die amptelike bevolkingsregisters van 1915 tot 1916.
Volgens ‘n dokument wat behoort het aan die ministerie van binnelandse sake van die Ottomaanse ryk, het 972 Ottomaanse Armeniërs verdwyn uit die amptelike bevolkingsregisters van 1915 tot 1916.
Gauteng maan gemeenskappe tot kalmte oor gevalle van breinvliesontsteking
Die Gautengse departement van gesondheid het Maandag gemeenskappe wat moontlik geaffekteer kan wees deur breinvliesontsteking gemaan om nie paniekerig te raak nie.
Die Gautengse departement van gesondheid het Maandag gemeenskappe wat moontlik geaffekteer kan wees deur breinvliesontsteking gemaan om nie paniekerig te raak nie.
Lees verder: Gauteng maan gemeenskappe tot kalmte oor gevalle van breinvliesontsteking
Afriforum l? klag by Onafhanklike Klagtedirektoraat
Die Suid-Afrikaanse menseregte kommissie sal ‘n klagte van die burgerregtegroep Afriforum evalueer, nadat ‘n polisieman van Delmas ‘n man met ‘n vuurwapen gedreig het.
Die Suid-Afrikaanse menseregte kommissie sal ‘n klagte van die burgerregtegroep Afriforum evalueer, nadat ‘n polisieman van Delmas ‘n man met ‘n vuurwapen gedreig het.
Lees verder: Afriforum l? klag by Onafhanklike Klagtedirektoraat
Wet is ‘n onteieningsinstrument volgens hof
AgriSA het ‘n uitspraak van die Pretoriase hoërhof verwelkom dat die Minerale en Petroleum hulpbronontwikkelingswet effektief dieselfde is as om onbenutte, ou orde mineraleregte te onteien. Die uitspraak sal die staat verplig om kompensasie te betaal of om eienaarskap van die onteiende mineraalregte weer her in te stel, het AgriSA se hoofuitvoerendebeampte Hans van der
Obama hou (te) streng by sy woord
Presidente het al tekslesers gebruik vir meer as ‘n halfeeu, maar nie een het tot dusver so erg op die goed staatgemaak as Obama nie. Terwyl presidente dit tipies gebruik het vir hulle mees belangrike toesprake – ‘n inhuldiging, ‘n staatsrede of ‘n Ovaalkantoortoespraak – gebruik Obama dit vir daaglikse roetine toesprake, en selfs sy
Swart mans heel onder
Meer swartmans in Louisiana word in die tronk gesit of word die slagoffers van manslag as wit mans, het amptenare van ‘n onderwysnavorsingsentrum Donderdag gesê. Cedric Richmond, Demokratiese verteenwoordiger van New Orleans, het gesê “Afro-Amerikaanse mans is laaste in omtrent enige kategorie as dit kom daarby om sukses te behaal.” Die Raad op die Sosiale
Gumede se nuutste
William Gumede, die skrywer van die biografiese werk Thabo Mbeki het ‘n nuwe boek geskryf, The Democracy Gap: Africa’s wasted years, wat in Meimaand op die rakke sal wees. Die boek ondersoek die mislukkings van regerings in Afrika ná onafhanklikheid en bevrydingsorganisasies asook hoekom die klein republieke van Mauritius en Botswana beter gevaar het as
Protestante en Katolieke veroordeel IRL-aanval
Politici van noordelike Ierland se Protestante en Katolieke gemeenskappe het Sondag saamgespan in die veroordeling van die aanval waarin vermoedelike IRL dissidente ‘n groep Brits soldate en pizza-afleweringsmense buite Britse barakke in Antrim, noord van Belfast geskiet het. Die aanval het twee soldate gedood en vier ander mense, waarvan twee pizza-afleweringsmense was ernstig gewond. Die