Swart tiener steek meisie aan die brand

'n Swart tiener wat daarvan beskuldig word dat hy sy 16-jarige meisie doodgebrband het in Mmametlhake, Mpumalanga, het Maandag vlugtig in die Themba-landdroshof verskyn. Andries Mngomezulu (19) is nie gevra om te pleit op aanklagte van moord nie, het 'n polisiewoordvoerder, konstabel Hastings Chaane, gesê. Die saak is uitgestel tot Vrydag vir 'n formele borgaansoek.

Lees verder: Swart tiener steek meisie aan die brand

Geen vooruitgang by soveelste Zimbabwiese samesprekings

Robert Mugabe Zimbabwe se president en opposisiefaksies het Maandag geworstel oor die magsdelingsooreenkoms, maar geen vordering gemaak nie, ten spyte van die teenwoordigheid van leiers van Suider-Afrika wat gepoog het om die saak, wat nou al maande lank sloer, op te los. Ná meer as 12 ure se gesprek waarin daar geen ooreenkoms bereik is

Lees verder: Geen vooruitgang by soveelste Zimbabwiese samesprekings

Asiese aandele daal weens Skotse banknuus

Asiese aandele het Dinsdag skerp gedaal in vroeë handel ná nuwe onstuimigheid in die Europese banksektor die vooruitsig vir die globale ekonomie verdonker het. Beleggers het geskrik toe die Royal Bank of Scotland bekend gemaak het dat hulle in 2008 tot 40 miljard dollar verloor het, die grootste verlies in die Britse geskiedenis. Dié nuus

Lees verder: Asiese aandele daal weens Skotse banknuus

ANC-bewind maak oorlog teen Afrikaans

Die soveelste voorval waarin 'n Afrikaanse skool deur amptenare van die provinsiale onderwysdepartement oor taal geteister word, is besig om hom by die Hoërskool Hans Strijdom op Naboomspruit af te speel. In 'n georkestreerde set is tien Engelssprekende kinders by die skool ingeskryf en word daar nou daarop aangedring dat die skool ook Engelsmediumklasse moet aanbied.

Lees verder: ANC-bewind maak oorlog teen Afrikaans

Al hoe meer apartheid in Amerikaanse skole

Amerikaanse troepe van die 101ste Valskermbataljon begelei 9 swart kinders na die Sentrale Ho?rskool van Little Rock, Arkansas in 1957. Vyftig jaar later is skole nog nie ge?ntegreer nie. Swart en Latyns-Amerikaanse studente wat in Amerikaanse skole opgevoed word, word al hoe meer gesegregeer opgevoed, het 'n verslag gelui wat verlede Woensdag bekendgemaak is. Die

Lees verder: Al hoe meer apartheid in Amerikaanse skole

Owerheidsaggressie maak Afrikaners woedend

Die verbysterende en blatante aggressie waarmee die owerheid voortgaan om Afrikaansmediumskole te vernietig, maak Afrikaners woedend. Hoërskool Hans Strijdom in Naboomspruit (Mookgophong) is die nuutste slagoffer in die regering en sy miserabele Onderwys Departement se visier. Die skool se beheerliggaam word nou gedwing om die status van dié skool na dubbelmedium te wysig.

Lees verder: Owerheidsaggressie maak Afrikaners woedend

Olieprys daal tot $36 per vat

Oliepryse het Maandag tot amper $36 per vat gedaal in Asië terwyl beleggers die Amerikaanse maastskappyverdienstes dopgehou het vir tekens van verswakkende verbruikersvraag te midde van die ergste resessie in dekades. Ligte soet ru-olie vir Februarie was 44 sent laer op $36,07 per vat teen laat middag in Singapoer in elektroniese handel op die New

Lees verder: Olieprys daal tot $36 per vat

Iran se Ahmadinejad wens Hamas geluk met ‘oorwinning’

Mahmoud Ahmadinejad Iran se president, Mahmoud Ahmadinejad het Hamas Maandag gelukgewens met sy "oorwinning" in die oorlog met Israel, het die staat se nuusagentskap IRNA gesê. "Vandag is die begin van die oorwinning, en volharding sal die skakels van oorwinning aanmekaar heg," het Ahmadinejad aan Hamas se uitgeweke leier Khaled Meshaal in 'n telefoonoproep gesê,

Lees verder: Iran se Ahmadinejad wens Hamas geluk met ‘oorwinning’

Ope brief aan FW de Klerk

Met grote droefheid en 'n diepe teleurstelling rig ek my tot u. In 1989 het u aangetree as president van Suid-Afrika. Soos ’n Superman het u aangetree as leier van ’n Superparty. Binne 5 jaar het u gedoen wat geen ander leier voor u, ooit sou waag nie.

U het u voorganger, PW Botha, letterlik uit die weg geboelie.

Lees verder: Ope brief aan FW de Klerk

Twee aangekeer vir Pretoriase kaping

Twee mans is gearresteer vir die kaping van 'n motor kort nadat die motor van die eienaar geneem is in Sunnyside, het Pretoriase polisie gesê. Inspekteur Klaar van der Kooi het gesê 'n polisiehondeenheidvoertuig is omstreek 01:00 voorgekeer deur die eienaar van 'n Mercedes A160. "Hy het aan die polisie gesê dat twee mans sy

Lees verder: Twee aangekeer vir Pretoriase kaping