Mike Schüssler, ekonoom van Economists.co.za., sê Suid-Afrika gaan waarskynlik vanjaar sowat 700 000 werkgeleenthede verloor. Dit is heelwat meer as wat aanvanklik verwag is. Die jongste kwartaallikse arbeidsmagpeiling wat Statistieke Suid-Afrika (SSA) Dinsdag bekend gemaak het, toon dat die resessie heelwat dieper sny as wat vroeër gemeen is. Suid-Afrika het in die tweede kwartaal sowat
Duitsers drink minder bier
Duitsers drink al hoe minder bier. Op grond van skattings deur die brouersvereniging, het die verbruik van bier in die eerste halfjaar van 2009 met meer as vyf persent gedaal. So 'n skerp afname is nog nooit beleef nie, sê die voorsitter, Michael Weiß.

Afgedankte kry administrateurspos
Mojalefa Matlole, die administrateur wat aangestel is om die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit (Lichtenburg, Ottoshoop, Mafikeng) in Noordwes sogenaamd reg te ruk, is die afgedankte munisipale bestuurder van die Mangaung-munisipaliteit wat steeds teregstaan op aanklagte van rampokkery.

Beeld van wit dogtertjie moet boek oor swart tiener verkoop
Justine Larbalestier, 'n wit Australiese skryfster, het uitgevind toe sy haar boek aan Bloomsbury-uitgewery voorgelê het, dat swart mense op boekomslae nie verkoop nie. Haar boek vir jong volwassenes, Liar, handel oor 'n swart dogtertjie Micah wat graag wil ophou om leuens te vertel. Die uitgewer het, tot die ontsteltenis van die skrywer, die beeld
Lees verder: Beeld van wit dogtertjie moet boek oor swart tiener verkoop
Krothuise in Luanda platgestoot vir sokker
Tweehonderd Angolese het Dinsdag buite die parlement betoog teen die vernietiging van hulle huise. 'n Nie-regeringsorganisasie sê die stap het 15 000 mense sonder 'n dak oor hulle koppe gelaat. Volgens ooggetuies het die die polisie die skare wat geskree het 'gee ons ons huis terug' gou uiteengejaag. Regeringsministers binne die parlementsgebou was nie bewus
JM Coetzee weer vir Man Booker-prys benoem
JM Coetzee Nobelprysouteur J.M. Coetzee, wat tans in Australië woon maar in Suid-Afrika gebore is, is weer genomineer vir die Man Booker-prys, Brittanje se voorste letterkundeprys. Hy kan die eerste skrywer word wat die prys drie keer wen. Die prys is in 1983 vir Life and times of Michael K en weer in 1999 vir
Liewer Bangjan…
In die jongste verslag oor plaasmoorde en ander moorde op blankes in Suid-Afrika, toon Adriana Stuijt van Censorbugbear dat al hoe meer inwoners van die luukse woonbuurtes in die oostelike dele van Pretoria beroof, verkrag, gemartel en vermoor word. Die vraag het nou ontstaan:"Is Pretoria nog veilig?" Het dit nie tyd geword dat Afrikaners teen
‘Rentekoerse gaan nie verder verlaag word nie’
Die Buro vir Ekonomiese navorsing het Dinsdag gesê verdere rentekoersverlagings gaan nie in die afsienbare toekoms aangekondig word nie. Die Buro se ekonoom Hugo Pienaar het in ’n verklaring oor vooruitsigte vir die derde kwartaal van 2009 gesê dubbelsyfer loonskikkings in ’n hele aantal sektore asook aanduidings dat die ergste resessie dalk verby is, gaan
As jy nie werk nie, moet jy nie eet nie!
Ek het onlangs vir die eerste keer deur 'n dokument geblaai: Verslag van die Volkskongres oor die Armblankevraagstuk gehou te Kimberley 2-5 Oktober 1934.
Ek het onlangs vir die eerste keer deur 'n dokument geblaai: Verslag van die Volkskongres oor die Armblankevraagstuk gehou te Kimberley 2-5 Oktober 1934.
Die tweede gedenkmuur
‘n Aantal jare was daar groot omstredenheid toe die ANC sy sogenaamde “Vryheidspark” in Pretoria opgerig het. Die Vryheidspark se muur van herinnering het die ANC se “helde” van sy sogenaamde vryheidsstryd gedenk. Hierdie sogenaamde helde was uiteraard niks van die aard nie. In werklikheid was hulle ‘n besmetting van boewe, terreursaaiers en kriminele skuim;