As ‘n wapeneienaar is ek die afgelope ruk in ‘n tweestryd gewikkel oor die besit van ‘n vuurwapen, en het ek oorweeg om my wapen te gaan inhandig by ‘n handelaar. Indien ek sou besluit om nie vir hernuwing van my lisensies aansoek te doen nie, sal ek, ingevolge die nuwe wapenwet, op die 1ste
SARS stil oor Zuma en hulporganisasie
Die hulporganisasie Gift of the Givers kan in warm water wees – die keer met die belastinggaarder – as gevolg van sy samewerking met ‘n politieke party. Opposisiepartye het onlang ‘n bohaai gemaak na dat ANK-president Jacob Zuma meer as R1 miljoen se goedere uitgegee in die naam van die organisasie, terwyl hy op ‘n
Amerikaanse eerste dame moedig gemeenskapsdiens aan
Michelle Obama, Amerika se eerste dame, het gesê gemeenskapsdiens het president Barack Obama gehelp om te kom waar hy vandag is. Mev. Obama het met jong Amerikaners gepraat wat in Washington is om ‘n huis te bou vir ‘n gesin van Texas wat hulle huis in ‘n orkaan verloor het. Sy het gepraat oor die
Lees verder: Amerikaanse eerste dame moedig gemeenskapsdiens aan
Is jy nog amptelik lewendig?
Suid-Afrikaners word aangemoedig om te bevestig of hulle amptelik lewendig is, terwyl die beleerde departement van binnelandse sake poog om weg te doen met “sterftes” wat bedrog is, het die regering Dinsdag gesê. “Ons doen werklik ‘n beroep op burgers om hulle lewensstatus te bevestig,” het plaaslike regeringsminister Richard Baloyi aan ‘n perskonferensie gesê. ‘n
Madagaskar se president bedank
Madagaskar se president Mark Ravalomanana het Dinsdag bedank, het diplomate gesê. Hy het ingegee aan die onvermydelike na die weermag sy pad oopgeskiet het tot by sy kantoor in om die opposisieleier in beheer te plaas. Diplomate het op voorwaarde van anonimiteit gesê dat die 50-jarige Ravalomanana ‘n dokument geteken het wat mag oordra aan
Foord saak: doodsdreigemente by die hof
“Al wat ek wou hê na die saak was vrede tussen myself en die Foords, maar die doodstekens wat ek vandag van sommige mense gekry het maak my bang om selfs naby die familie te gaan.” Dis was die woorde van Nomusa Chili, ma van die 19-jarige Ntuthuko Chile, wat Mandag by die Durbanse hoërhof
Drie gewond in Bre?straat skietery
‘n Taxibestuurder en 2 ander mense is Dinsdagmiddag geskiet en gewond in Breëstraat in sentraal-Johannesburg, het polisie gesê. Kaptein William Mpondo het gesê dit het gevolg na ‘n argument tussen 2 taxibestuurders omtrent 1uur die middag. Hy kon nie spesifiseer aan watter taxiverenigings die twee bestuurders behoort het nie. “Een van die taxibestuurders het gedurende
Jong Swartes meer lus om te stem
Jong swart volwassenes blyk meer lus te wees om te gaan stem in die opkomende verkiesing as hulle wit, kleurling- en Indiër- landgenote, volgens ‘n ondersoek deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) wat Dinsdag bekendgestel is. “Die grootste verskil in die besluit om te stem is tussen die jong Swart respondente van ouderdomsgroep 19
Vigs maai onder Afrikapolitici
Vigs laat so baie politici in Afrika sterf dat hulle dood die vermoë van regerings om behoorlik te kan werk bedreig, het ‘n navorser Dinsdag gesê. Kondwani Chirambo, die hoofskrywer van ‘n nuwe studie oor sterftes onder plaaslike raadslede in Suid-Afrika, het aan AFP gesê dat hy 6 ander lande bestudeer het waar die onnatuurlike
Westerse dissipline lei tot brandstigting
Kinders wat nie meer gedissiplineer word in Oeganda nie, weens ‘n verbod van die regering op lyfstraf, het 92 skole in die land afgebrand, het die polisie beweer. Woordvoerder vir die polisie se kriminele ondersoekeenheid, Fred Enanga het gesê dat ‘n epidemie van brandstigting oor die laaste 12 maande die werk was van studente wat
