Anti-Talibanoffensief lei tot humanit?re katastrofe

Vlugtelinge stroom uit Swat Honderde duisende Pakistanse burgerlikes wat in Swat vasgevang is in ’n offensief teen die Taliban staar ’n katastrofe in die gesig, het ’n menseregtegroep Dinsdag gesê terwyl gevegte in dié oorloggeteisterde streek opgevlam het. Die operasie in die Talibanvesting Swat, sowat 120 km noordwes van Islamabad, is die leër se grootste

Lees verder: Anti-Talibanoffensief lei tot humanit?re katastrofe

Red Bull bevat glo koka?ene

Ses deelstate in Duitsland het handelaars opdrag gegee om alle verkope van Red Bull Cola-energiedrankies te staak nadat ’n toets glo bevind het dit bevat spore van kokaïen. Die verbod geld sedert Vrydag nadat 0,4 mikrogram kokaïen per liter in toetsmonsters in Noordryn-Wesfale bespeur is. Duitsland se federale instituut vir risiko-evaluering het vandeesweek gesê die

Lees verder: Red Bull bevat glo koka?ene

ANC beskuldig Zille van misleiding

Lynne Brown, Helen Zille se voorganger, het in ’n verklaring gesê: “Premier Zille is nou weer opsetlik misleidend.” Die ANC het Zille daarvan beskuldig dat sy besig is met kafpraatjies oor 'n grondsamesweringsteorie. Dit kom nadat Zille Vrydag aangekondig het dat provinsiale grond, ’n dag voor die verkiesing, met duistere bybedoelings deur die ANC aan

Lees verder: ANC beskuldig Zille van misleiding

SAUK kanselleer weer Zapiro-uitsending

Die SAUK het vir die tweede keer 'n dokumentêre uitsending gekanselleer wat sou handel oor politieke satire. Special Assignment is in April voor die verkiesing ook gekanselleer. Kaizer Kganyago, woordvoerder van die SAUK, het in 'n verklaring gesê oorlegpleging is nog nie afgehandel nie. Gisteraand is die uitsending 'n uur voordat dit sou begin gekanselleer.

Lees verder: SAUK kanselleer weer Zapiro-uitsending

Gebrandmerkte agterstewes teen MIV?

Inwoners van Swaziland is Dinsdag gevra om 'n politikus se oproep om alle Vigslyers se agterstewes te brandmerk, te debatteer. Dié voorstel het behoorlik 'n storm in die klein landjie veroorsaak. Die koerant, The Times of Swaziland, het gevra dat mense voorstelle doen om MIV-Vigs te bestry asook hoe om spraakvryheid te bevorder nadat Timothy

Lees verder: Gebrandmerkte agterstewes teen MIV?

Rand daal n? swak BNP-syfer

Die rand het met ongeveer 'n halwe persent teen die vernaamste geldeenhede gedaal ná die swak BNP-syfer wat vanmore vrygestel is. Suid-Afrika se reële bruto nasionale produk het met -6,4 persent gedaal in die eerste kwartaal vanjaar, teenoor -1,8% in die vierde kwartaal van 2008.

Lees verder: Rand daal n? swak BNP-syfer

Obama voor sy eerste werklike toets

President Obama het voor sy eerste werklike toets te staan gekom teenoor 'n ontluikende kernmag, naamlik Noord-Korea. Die Withuis het gister geskarrel om 'n gekoördineerde internasionale standpunt te stel. Die Amerikaanse president se voorgangers kon nog nie Noord-Korea se kernopbou stuit nie. Nietemin het Obama gister belowe om "op te tree" teen die "blatante oortreding

Lees verder: Obama voor sy eerste werklike toets

Die uil van Minerva – ‘n repliek oor Afrikanerpolitiek

Ek wou nog vir Dan Fourie ná sy verdere kommentaar op Litnet geantwoord het, toe doen Blou Makou 1, 2 en 3 dit sommer namens my (én Pieter Mulder). Melt het my gevra om Mulder se boek, "Kan Afrikaners toyi-toyi" hier op LitNet te resenseer. Tot dusver is ek so halfpad daardeur en ek moet sê: ek is aangenaam verras. Uiteindelik is Pieter ook 'n Afro-realis (Stephen Smith van Negrologie-faam se term) en hy glo ons kan Suid-Afrika en Afrika 'n beter plek maak, mits ons besef dat ons nie in Europa is nie en dat ander reëls hier geld.

Lees verder: Die uil van Minerva – ‘n repliek oor Afrikanerpolitiek

Botswana gaan krag van Mosambiek aankoop

Botswana gaan 70% meer elektrisiteit van Mosambiek aankoop oor die volgende vier jaar om plaaslike tekorte aan te vul, het die minister van energiesake Maandag aangedui. Luidens die ooreenkoms sal Gaberone tot en met 2013 krag van Mosambiek aankoop, die datum waarop die Morupule B kragstasie in werking gestel word. Minister Ponatshego Kedikilwe het nie

Lees verder: Botswana gaan krag van Mosambiek aankoop

Josef se graanskure in Egipte

Rapport het met die uitgawe van Sondag 17 Mei 2009, 'n laagtepunt in politieke kommentaar bereik. Op die voorblad verskyn “ANC en VF+ koukus glo lank reeds oor pos in kabinet vir Mulder”. Dié stelling is deur Mulder ontken maar tog gaan Jan-Jan Joubert voort om sy ongegronde bewering te publiseer.

Lees verder: Josef se graanskure in Egipte