‘n Polisievrou wat daarvan beskuldig word dat sy twee buisies maskara in ‘n winkel gesteel het, is op borgtog van R500 deur die Potchefstroomse Landdroshof vrygelaat, het die Noordwes-polisie gister gesê.
Luit.kol. Kenaleone Aggy Motloung, van die misdaadintelligensie-eenheid, het Maandag in die hof verskyn, het Brigadier Thulani Ngubane gesê.
Volgens Ngubane is sy Vrydag by die Clicks in die Mooirivier Mall in hegtenis geneem.
Die polisiekommissaris van Noordwes, luit.genl. Zukiswa Mbombo het gesê Motloung staar ook ‘n interne tugverhoor in die gesig.
Ngubane het gesê Motloung sal weer op 22 Augustus in die hof verskyn.
Vroeër het sersant Kelebogile Moiloa gesê dat die polisievrou van diens af was op die tydstip toe sy in hegtenis geneem is. – Sapa
Vakbonde en Engelstalige onderwyskundiges het hul kommer uitgespreek oor die aanleer van ‘n derde taal, en gesê dit kan nie in die oorvol kurrikulum ingepas word nie.
Die Departement van Onderwys het in Mei aangekondig dat ‘n derde taal aangeleer sal word vir Graad R en Graad 1 leerlinge volgende jaar, maar besonderhede oor die implementering is nog nie bekend nie.
Die idee was om “veeltaligheid en sosiale samehorigheid te bevorder” asook Afrika-tale in gebiede waar hulle is nie meer gepraat word nie, te verhoog, het die departement gesê.
Basil Manuel, president van die Nasionale Professionele Onderwysersorganisasie van Suid-Afrika, die tweede grootste onderwysersunie in die land, het gesê die gedetailleerde voorsteldokument is dringend nodig.
Manuel het sy kommer uitgespreek oor ‘n derde taal in die kurrikulum. “Daar is ‘n gevoel dat die CAPS kurrikulum propvol is, wat beteken dat onderwysers sal tyd steel van ander vakke, en dit is ‘n probleem.”
Dr Graham Dampier, ‘n dosent in die Universiteit van Johannesburg se departement van onderwys, het gesê die bekendstelling van ‘n derde taal is problematies.
“Eerstens, daar is inligtingoorlading. Ons het reeds onderrig in Engels en ‘n huistaal [in graad 1 tot 3].”
Kinders leer in hulle huistaal vir die eerste drie jaar en bemeester nie Engels goed genoeg om aan te gaan met die slegs-Engels kurrikulum wat begin in graad 4 nie, het hy gesê. Die Suid Afrikaanse Onderwys-Unie het Basiese Onderwys Minister Angie Motshekga gevra om die gebrek aan tyd en ‘n tekort aan onderwysers om ‘n derde taal aan te leer, te bespreek.
Zimbabwe se MDC beskuldig ondersteuners van Zanu-PF daarvan dat hulle 42 families in Harare aangeval het.
‘n Woordvoerder van die MDC, Douglas Mwonzora sê die families is uit hulle woonstelle uitgesit en dat hulle skuiling gesoek het by die party se hoofkantoor in Harare.
Die MDC beplan ‘n hofaansoek teen die uitslag. Morgan Tsvangirai sê hulle is gereed om amptelik beswaar aan te teken teen die land se verkiesingsuitslae. Dit kan die89-jarigeMugabese inhuldigingvertraag.
Hy is pasvir‘n verdere vyf–jaar termyn verkies. Nadat dieklag gelê is teen Zanu-PF, het die land se hoogste hof14dae om tot ‘nbesluit te kom.
President Robert Mugabe is as die wenner van die verkiesing verklaar met 61 persent van die stemme. Die MDC kandidaate Morgan Tsvangirai het net 34 persent van die stemme op hom verenig.
Zanu-PF het ook 152 van die 210 setels in die parlement gewen, wat die party ‘n twee-derdes meerderheid gee en hom in staat stel om die grondwet te wysig.
Na die verkiesing in 2008 is MDC ondersteuners landwyd aangeval in ‘n vlaag geweld waarin 200 mense dood is.
‘n Zimbabwiese verkiesingskommissaris het intussen bedank en ernstige twyfel uitgespreek oor die integriteit met die land se verkiesingsuitslae
Makhululi Nyathi sê hy het bedank oor die wyse waarop die kommissie Woensdag se verkiesing gehou het. Afrika-waarnemers het in teenstelling met Nyathi se siening hul wye steun gegee.
Die MDC-leier, Tsvangirai het die verkiesing vroeër as ‘n klug bestempel.
Die Europese Unie het op sy beurt gesê hy is bekommerd oor die beweerde onreëlmatighede en ‘n gebrek aan deursigtigheid in die verkiesings. Die EU se uiteindelike besluit oor die verkiesing, sal deurslaggewend wees wanneer besluit word oor die verslapping of verstewiging van sanksies teen Zimbabwe.
Die EU se buitelandse beleidshoof, Catherine Ashton, sê die EU sal die verwikkelinge die volgende paar weke noukeurig dophou.
Buitelandsehandelaars watspazawinkelsinLimpopo bedryf het dieNoord-GautengseHooggeregshof gevravir ‘n bevel om hulle in staat te stel omindie provinsie handel te dryf, sê ‘nBusiness Day–verslag.
Diesaak handel oordie reg vanvlugtelinge en asielsoekershulselfte ondersteun deurdie bedryf van ondernemingsinSuid-Afrika.
Die polisie het die afgelope jaar sowat 600 winkels gesluit wat voorraad-verliese van R42 miljoen tot gevolg gehad het.
In klopjagte is winkels van spesifiek Ethiopiese en Somaliese burgers geteiken. Die prokureurs wil duidelikheid kry oor of asielsoekers hul eie ondernemings mag open of nie.
Dieasielsoekers en vlugtelingebeweer hulle isdoelbewusverhinderom besighedeinLimpopo te bedryf.
KateHofmeyr,vir vyfbuitelandse burgers,die SomalieseVereniging vanSuid-Afrika endieEthiopieseGemeenskapVerenigingvan Suid-Afrika,aan die hof gesêdiebuitelandse burgerskon nie toegang totdie formelearbeidsmark kry nie endieenigste maniervir hulle beskikbaar isom ‘n inkomstete verdien deur die opening vanspazawinkels, terwylhulasiel- envlugtelingaansoekeverwerkword.
Sy het gesêhulle bestaanis negatiefgeraak deurdieLimpopo se Ekonomiese Ontwikkelings-, OmgewingenToerisme Departement se weiering omaansoeke virhandelslisensieste aanvaar.
Die Gautengse departement van Onderwys het die dienste van ‘n busmaatskappy opgeskort, ná ‘n ongeluk gister by Douglasdale noord van Johannesburg waarin byna 40 swart skoolkinders beseer is.
Die departement sê hy sal ondersoek instel na die padwaardigheid van al die busse wat aan die maatskappy behoort.
Volgens ER-24 het die bus 100 kinders van Witkoppen Primary School van 10 jaar en jonger vervoer. Die bus het op die hoek van Witkoppen- en Waterfordweg in ‘n sloot beland.
Die kinders het daarin geslaag om uit die wrak te klim. Die bus was glo padwaardig, maar oorlaai aangesien dit heelwat minder kinders mag vervoer.
Die beseerdes is in die hospitaal opgeneem, en al die beseerdes is in ‘n bestendige toestand.
Die bestuurder wat nie sy naam wou bekend maak nie, sê die remme van die bus het onklaar geraak. Bekommerde ouers wou weet waarom die bus in gebruik was met swak remme.
‘n Ondersoek sal gelas word na die oorsaak van die ongeluk.
– See more at: http://praag.co.za/?p=15835#sthash.0jy2v6So.dpuf

Hy sê die kinders wat Maandag in die bus was, sal berading kry.

Die Wes-Kaapse Premier Helen Zille gaan nie die kommissie wat in Augustus jaar aangestel is om ondersoek in te stel na beweerde ondoeltreffendeheid van die polisie in die Kaapse Vlakte, se geldigheid verdedig nie.
Die Kommissie van ondersoek na die doeltreffendheid van polisiëring in Khayetlisha sal nie ‘n aansoek om sy geldigheid te bevraagteken in die Konstitusionele Hof teenstaan nie, het die DA aangedui.
Die sekretaris van die Kommissie, Amanda Dissel sê die Kommissie het inligting aan die Grondwethof deurgegee en sal daarom berus by die uitspraak van die hof.
Die minister van Polisie, Nathi Mthetwa het die ondersoek in die Wes-Kaapse hooggeregshof teengestaan, waar die aansoek van die hand gewys is.
Mthethwa het besluit om teen die Wes-Kaapse hooggeregshof se uitspraak te appèlleer. Die aansoek word vandag in die Grondwethof aangehoor.
Die Kommissie se kantoor in Khayelitsha is egter steeds oop vir lede van die publiek wat verklarings oor polisiëring in die gebied wil indien, en inligting oor polisieoptrede in die gebied word steeds ingesamel.
Botswana sê hy gaan leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap probeer oorreed om die verkiesingsuitslae in Zimbabwe te laat oudit.
Dié land se minister van Buitelandse Sake, Phandu Skelemani het in Gaberone gesê Botswana bevraagteken die regverdigheid van die verkiesing.
Skelemani sê Botswana is bekommerd dat die verkiesing nie aan die SAOG se riglyne voldoen het nie en dat verskeie insidente en ongerymdhede voorgekom het wat die regverdigheid, deursigtigheid en geloofwaardheid van die proses in gedrang bring.
Westerse lande het vroeër ook die uitslag bevraagteken nadat die opposisieparty, die MDC, gesê het verkiesingsbedrog is gepleeg.
Botswana se president Ian Khama is een van die weinige Afrika-leiers wat president Robert Mugabe openlik kritiseer. In 2008 het Botswana geweier om Mugabe se herverkiesing te erken.
Die Zimbabwiese opposisieparty, die MDC is gereed om amptelik beswaar aan te teken teen die land se verkiesingsuitslae.
Hulle betwis die uitslag waarin president Robert Mugabe byna ‘n tweederde meerderheid van die stemme getrek het/
Mugabe se party, die ZANU-PF-party, het insgelyks ‘n tweederde-meerderheid behaal.
Beide Amerika en Brittanje het hul twyfel oor die geloofwaardigheid van die uitslae uitgespreek.
Zimbabwe se verslane presidensiële kandidaat Morgan Tsvangirai het Maandag belowe om teen die “skyn” verkiesing beswaar te maak, te midde van hernude berigte van geweld teen sy party se ondersteuners.
Tsvangirai se bondgenote het aangekondig dat hulle die konstitusionele hof sal nader.
“Ons prokureurs is baie besig. Ons sal beswaar aanteken voor Vrydag,” sê Douglas Mwonzora, woordvoerder van Tsvangirai se Beweging vir Demokratiese Verandering (MDC).
Mwonzora het gesê die beswaar kom weens volgehoue aanvalle teen MDC-ondersteuners.
Hy het gesê 42 gesinne is verplaas in die Mashonaland-streek nadat hulle aangeval is deur Zanu-PF-aanhangers.
Die families word nou gehuisves by die MDC se hoofkwartier in Harare. Maar MDC-bromme erken dat die aansoek baie moeilik kan wees.
Die regerende Zanu-PF het dié stap verwelkom – die eerste sedert die bloedige 2008-verkiesing wat gelei het tot die vorming van ‘n ongemaklike magsdelingsooreenkoms tussen Mugabe en Tsvangirai.
“Wat hulle doen, is ‘n goeie ding, dit is ‘n wyse pad om te neem,” het Zanu-PF-woordvoerder Rugare Gumbo gesê, vol vertroue dat die uitdaging sal misluk.
Grondwetlike regskenner Lovemore Madhuku het gesê gegewe die 61-34 persent stemverdeling teen Tsvangirai, dat sy kanse “nie bestaan nie, heeltemal nie bestaan nie.”
President Jacob Zuma het Sondag sy gelukwensinge aan Mugabe op sy herverkiesing na ‘n “suksesvolle” verkiesing oorgedra, terwyl sy Namibiese eweknie Hifikepunye Pohamba het ook die uitslag verwelkom het.
“Die mense van Zimbabwe het weer eens bewys dat hulle vertroue in die Zanu-PF en die leierskap van die party het,” het hy in ‘n brief aan Mugabe verklaar.
Hulle het SAOG en die Afrika-Unie se mening beaam dat die afwesigheid van bloedvergieting in die verkiesings op ‘n vrye en regverdige proses dui.
Agt-en-dertig swart skoolkinders is beseer toe die bus waarin hulle gery het, by Douglasdale noord van Johannesburg van die pad af geloop het.
Volgens ER-24 het die bus 100 kinders van Witkoppen Primary School van 10 jaar en jonger vervoer. Die bus het op die hoek van Witkoppen- en Waterfordweg in ‘n sloot beland.
Die kinders het daarin geslaag om uit die wrak te klim. Die bus was glo padwaardig, maar oorlaai aangesien dit heelwat minder kinders mag vervoer.
Die beseerdes is in die hospitaal opgeneem, en al die beseerdes is in ‘n bestendige toestand.
Die bestuurder wat nie sy naam wou bekend maak nie, sê die remme van die bus het onklaar geraak. Bekommerde ouers wou weet waarom die bus in gebruik was met swak remme.
‘n Ondersoek sal gelas word na die oorsaak van die ongeluk.
Die voorsitter van die kommissie van ondersoek na die multi-miljard randse wapentransaksie, regter Willie Seriti het gesê hy gaan akkoord met die departement van verdediging oor die uitstel van die kommissie se werksaamhede tot 19 Augustus.
Die departement het sy kommer uitgespreek oor die deklassifikasie van dokumente by die kommissie.
Seriti sê die uitstel sal president Jacob Zuma ook die geleentheid gee om ‘n derde kommissaris aan te stel of die regulasies te verander sodat die kommissie met net twee kommissarisse kan voortgaan.