Amerikaanse aandele tuimel na Bostonbom, 3 dood

Amerikaanse aandele het na gister se bomontploffings in Boston dramaties met 266 punte gedaal. Dit is een van die mark se ergste dalings tot dusver. Die dalings volg op twee bomme wat by die eindpunt van die Boston Marathon ontplof het. Drie mense is in die ontploffings dood en meer as 170 beseer. ‘n Derde

Lees verder: Amerikaanse aandele tuimel na Bostonbom, 3 dood

Twee Suid-Afrikaners beseer in Bostonbom

Twee Suid-Afrikaanse atlete is beseer in die ontploffing wat tydens die Boston-marathon in die Verenigde State plaasgevind het. “Tot dusver is ons in kennis gestel van twee Suid-Afrikaners wat beseer is. Volgens ons inligting word hulle behandel en ons bied konsulêre diens aan hulle,” het Clayson Monyela, woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge en

Lees verder: Twee Suid-Afrikaners beseer in Bostonbom

FW voel geëerd om Thatcher-begrafnis by te woon

Oudpres. FW de Klerk het Dinsdag gesê hy voel geëerd om uitgenooi te word om die voormalige Britse premier Margaret Thatcher se begrafnis in Londen by te woon. “Ek is geëerd om Margaret Thatcher as ‘n vriendin te kon hê,” het De Klerk in ‘n verklaring gesê. “Ek voel geëerd om deur die Britse regering

Lees verder: FW voel geëerd om Thatcher-begrafnis by te woon

WikiLeaks, Mbeki, Hani, Zille en Zuma

WikiLeaks se mees onlangse vrystelling, wat geen wette in die VSA oortree nie, sluit ook diplomatieke kabelgramme oor Suid-Afrika in. Dit werp lig op verskeie onderwerpe wat tans onder bespreking is, soos die verhouding tussen Chris Hani, Thabo Mbeki en die DA. In 1991 was die spanning tussen Mbeki en Hani glo tasbaar. “As Mbeki

Lees verder: WikiLeaks, Mbeki, Hani, Zille en Zuma

Zim kry amper miljard van SA

Suid-Afrika gaan nagenoeg R900 miljoen se begrotingshulp aan Zimbabwe leen om ‘n te help in die komende algemene verkiesing. So het Tendai Biti, Zimbabwe se minister van finansies, gesê. Volgens Biti het Zimbabwe Suid-Afrika en Angola verlede jaar genader om finansiële steun van R1,3 miljard. “Na aanleiding van gesprekke sedert September 2012 het die Suid-Afrikaanse

Lees verder: Zim kry amper miljard van SA

‘Skiet die boer’ het terreur aangemoedig

Die aanhoudende gesing van die liedjie “Skiet die Boer” deur die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die optrede van ‘n veroordeelde terroris beïnvloed, het die rondgaande hof op Phalaborwa Maandag gehoor. Die kliniese sielkundige Franco Visser het volgens die SABC in die vonnisverrigtinge van Georgios Kiratzidis, Martinus Vorster en Ruan Louw getuig.

Lees verder: ‘Skiet die boer’ het terreur aangemoedig

Bomontploffings by Boston-marathon eis 2

Minstens twee mense is dood en tot soveel as 100 ander beseer toe twee bomme Maandag naby die wenstreep van die Boston-marathon ontplof het, het die polisie gesê. Bronne het aan die media gesê dat ‘n derde bom naby die John F. Kennedy Presidensiële Biblioteek ontplof het, maar die polisie het later gesê dié voorval

Lees verder: Bomontploffings by Boston-marathon eis 2

Olifant keer toeriste se kar om

‘n Paartjie is Maandagoggend ernstig beseer toe ‘n olifant hul motor in die Kruger Nasionale Park omgegooi het. Die man is ‘n Pool en sy vriendin Chinees. Slegs die man het sigbare beserings opgedoen, het William Mabasa, woordvoerder van die park, gesê. ‘n Helikopter, plaaslike dokter en paramedici is na die toneel ontbied. “Dit is

Lees verder: Olifant keer toeriste se kar om

Kanadese student (22) in Vereeniging verkrag

‘n Kanadese student (22) wat as deel van haar kursus maatskaplike werk in Suid-Afrika doen, is oor die naweek naby Vereeniging verkrag. Die voorval word beskryf as ‘n “huisroof wat skeefgeloop het”. Die student en haar huismaats, wat almal uit Westerse lande afkomstig is en welsynswerk in Suid-Afrika doen, is Saterdagnag deur rowers oorval. Die

Lees verder: Kanadese student (22) in Vereeniging verkrag

Woolworths en ander supermarkte verkoop vleis met verkeerde etikette

Gewilde supermarkte soos Pick n Pay, Shoprite, Fruit and Veg City, Woolworths en Spar tel onder die winkelgroepe wat vleisprodukte verkoop waar die vleis nie met etikette ooreenstem nie, het City Press Sondag berig. Dié winkelgroepe het volgens die koerant egter gesê die probleem word geskep deur vleisborde, sae, hande en toerusting wat gebruik word

Lees verder: Woolworths en ander supermarkte verkoop vleis met verkeerde etikette