Die regering van Zimbabwe het 10 busse en vragmotors na Suid-Afrika gestuur om Zimbabwiërs huistoe te neem wat die land na die onlangse etniese aanvalle wil verlaat.
Onbekende Australi?r loop voor in Gedenktoernooi
Matthew Goggin
Lees verder: Onbekende Australi?r loop voor in Gedenktoernooi
Matiestudente sterf aan breinvliesonsteking
'n 19-jarige studente in die Heemstede-koshuis van Stellenbosch, Abigail Le Riche, is eergisteraand dood weens breinvleisonsteking.
Markte vrees Mboweni se drastiese rentekoersverhogings
Tito Mboweni
Lees verder: Markte vrees Mboweni se drastiese rentekoersverhogings
ANC-regering bedank selflose Suid-Afrikaners
Die ANC-regering het selflose Suid-Afrikaners bedank vir hul hulp aan hawelose buitelanders wat die afgelope tyd slagoffers van etniese geweld in die land was.
Petrolprys styg met 50 sent/l
Die departement van Minerale en Energie het vanmiddag ʼn hoër brandstofprys aangekondig. Die prys van alle grade petrol styg Woensdag met 50 sent per liter.
Derde kitsbank vanoggend gebom
Rowers het 'n onbekende bedrag geld geroof nadat 'n kitsbank in Strijdompark, Randburg, vanmore opgeblaas is, het die polisiediens van Gauteng laat weet.
Xenofobie en walgvideo?s ? die oplossing
Fran?ois Steyn en Ruan Pienaar se posisies wisselvallig
Tot op hede het die nuwe Springbokafrigter, Peter de Villiers, nog nie besluit waar hy die talentvolle François Steyn in die span gaan aanwend nie. Dieselfde geld vir Ruan Pienaar wat as losskakel reeds met Australië se Stephen Larkham deur die voormalige Springbokafrigter, Jake White, vergelyk is.Lees verder: Fran?ois Steyn en Ruan Pienaar se posisies wisselvallig
Haar man sal nooit terugstaan nie, s? Grace Mugabe
Mev. Grace Mugabe, die eggenote van die Zimbabwiese president wat ook vir haar luukse smaak en spandabele inkopiereise bekend is, het gister gesê dat haar man nooit sy posisie sal afstaan nie, selfs al verloor hy aanstaande maand se opvolgpresidentsverkiesing teen Morgan Tsvangirai.
Lees verder: Haar man sal nooit terugstaan nie, s? Grace Mugabe
