‘n Bekende Namibiese stoetboer en ortodontis, dr. Joggie Briedenhann, se dogter is vasgevang in die absurde en kwaadwillige pers rasherrie op Stellenbosch. Briedenhann het uit Stellenbosch gesê dit is betreurenswaardig dat Poekie, en ‘n koshuismaat op die Matie-kampus, Jo-Anne Cloete, hulself in die situasie bevind. “Dit is jammer dat dit moes gebeur. Ons hier in
Trein en vragmotor bots
‘n Man het ligte beserings opgedoen toe ‘n trein en sy vragmotor buite Bloemfontein gebots het. ER24-woordvoerder, Russel Meiring, sê die ongeluk het omstreeks 14:30 naby die Ferreira-kleinhoewes plaasgevind. Stukke van die vragmotor het oor 75 meter verspreid gelê. Meiring sê die vragmotorbestuurder is uit die voertuig geslinger. Hy is op die toneel vir erge
Zuid-Afrikahuis heropen in Amsterdam
Die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam heropen vanaand, ná verbouings wat meer as ’n jaar geduur het. Die bekende baken huisves die grootste Suid-Afrikaanse biblioteek in Europa en ’n skat aan argiefmateriaal wat veral verband hou met die Nederlands-Suid-Afrikaanse betrekkinge en wat teruggaan tot die Eerste Vryheidsoorlog en selfs vroeër. Die eerste Nederlands-Suid-Afrikaanse organisasie het sy intrek
Munisipale kontrakteurs aangeval
Dienslewering word in sommige dele van Durban ontwrig weens aanvalle op munisipale werkers en kontrakteurs, het RSG berig. Die aanvalle word na bewering uitgevoer deur ‘n groep wat hulleself die Delangokubona-sakeforum noem. Dienste wat geraak is, sluit in elektrisiteit, water en instandhouding van paaie. Volgens berigte word munisipale werkers geïntimideer en hulle voertuie met klippe
Dan Roodt: Marx du Preez dink Afrikaans is ‘n Moslemtaal
Toevallig sien ek Ma(r)x du Preez se jongste stukkie propaganda in Beeld raak waarin hy die gewone polities korrekte twak opdis dat daar ‘n sterk “Maleis-Portugese” invloed in Afrikaans was: “Ja, dit was ongemaklik vir wit Afrikaners dat die taal waarom hul etniese Christelik-nasionale identiteit gebou is, sterk deur slawe en Moslems beïnvloed is. Vryburgers,
Lees verder: Dan Roodt: Marx du Preez dink Afrikaans is ‘n Moslemtaal
JH du Toit: (Pers) lewe op Mars gevind
As daar nog enige twyfel was, of daar lewe op Mars is, is dit nou uit die weg geruim, so het NASA hierdie week bevestig. Ja inderdaad, lewe is op die diepste en donkerste krater op Mars gevind. Tot onlangs is geglo dat Helas Planitia die grootste en diepste krater op Mars is, maar hierdie
Wit gesin van Louis Trichardt leef in vrees na rasaanval
‘n Wit gesin van Louis Trichardt is by ‘n winkelsentrum in die dorp aangeval. Elsabe Bezuidenhout se nagmerrie is op haar Facebook-blad geplaas nadat sy aangeval is deur ‘n groep swartes. Sy is in die parkeerarea van Makhado Crossing aangerand. Haar gruverhaal het Maandagoggend meer as 7 000 trefslae gehad en is ‘n paar duisend
Lees verder: Wit gesin van Louis Trichardt leef in vrees na rasaanval
Etniese eise in Limpopo laat ANC bontstaan
Die etniese geskil tussen Vendas en Tsongas oor die samesmelting van Vuwani en Malamulele in Limpopo is nog steeds nie opgelos nie. ‘n Vergadering is gehou tussen die Onafhanklike Verkiesingskommissie, die Limpopo se LUR vir samewerkende regering, Makoma Makhurupetja en verteenwoordigers van die inwoners. Dele van die munisipaliteite sal ‘n nuwe munisipaliteit in die Vhembe-streek
Staatsrede sal niks nuuts oplewer nie
Suid-Afrikaners kan niks nuuts te wagte wees wat vanaand se Staatsrede betref nie, meen ontleders. President Jacob Zuma se 2016 Staatsrede kom te midde van verskeie politieke- en ekonomiese kwessies wat deur die DA en EFF voorgehou word as redes om verrigtinge weer eens te ontwrig. Dié twee opposisiepartye het die instelling voorheen tot ‘n
EU wil vlugtelinge terugstuur
Die Europese Unie het ‘n beroep op lidlande gedoen om die hervestiging van migrante en vlugtelinge te bespoedig. Die EU Migrasie-kommissaris, Dimitris Avramopoulos het aan verslaggewers in Brussel gesê dat slegs 497 mense al hervestig is uit die 160 000 waarop verlede September ooreengekom is. Hy sê hy het in briewe aan EU-lede ‘n sterk
