Die byenes van plaaslike regering

Terwyl die byenes om die kop van Kenny Leluma, waarnemende munisipale bestuurder van Ventersdorp aan die oplaai is, moet ernstige vrae gevra word aan die minister van Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering en tradisionele sake, oor sy erns om plaaslike regering reg te ruk. Pas het dit aan die lig gekom dat slegs twee

Lees verder: Die byenes van plaaslike regering

Oranje deur na tweede rondte

Die Nederlandse sokkerspan, bekend as Oranje, het die eerste span in vanjaar se wêreldbekertoernooi geword wat van ‘n plek in die tweede rondte verseker is. Die Nederlanders het reeds twee van hul drie wedstryde suksesvol agter die blad na die toernooi se oorpresteerders, Japan, ook in die slag gebly het. Kameroen, saam met Denemarke in

Lees verder: Oranje deur na tweede rondte

Sokkerpolitiek

Sokkerpolitiek in Suid-Afrika kom al van ver af. Buthana Komphela en Seppie Frolik kan gaan slaap as hulle dink hulle het politieke inmenging in sokker uitgedink. En selfs Griekeland, Kenia en Iran wat al hieroor uit Fifa geskors is, kan gaan slaap. In die Namakwaland in is dit al lankal uitgevind én vervolmaak. Pa-Jan se

Lees verder: Sokkerpolitiek

9 uit 10 vlugtelinge uit Zim na SA

Die Verenigde Nasies se vlugtelingagentskap, UNHCR, het Vrydag gesê Zimbabwiërs is bo aan die lys van mense wat vlugtelingstatus oorsee soek.  Volgens die UNHCR toon die jongste verslae dat 158 200 Zimbabwiërs verlede jaar van die land se onsekere politieke en ekonomiese toestande probeer vlug het deur vir vlugtelingstatus aansoek te doen. In vergelyking het

Lees verder: 9 uit 10 vlugtelinge uit Zim na SA

Polisieman by Fifajolkol met dwelms betrap

‘n Polisieman van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat heroïne en kokaïne in sy besit gevind is by die Fifa-jolkol in Durban, het die polisie Donderdag gesê. “Hy het die dwelms, vyf selfone en R10 000 in sy motor gehad,” het lt. kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder, gesê. Die polisieman was glo nie aan diens gewees

Lees verder: Polisieman by Fifajolkol met dwelms betrap

Polisie gaan vir veiligheid by stadions moet betaal

Die polisie gaan ten minste R100-miljoen moet uithaal om vir die veiligheid by vier Wêreldbekersokkerstadions te betaal. Polisie ondersoek ook beweerde sabotasie deur mededinger sekuriteitsmaatskappye agter die massiewe sekuriteitswagstaking tydens die Wêreldbeker hierdie week.  Die Mail & Guardian berig hulle het betroubaar verneem dat die polisie se misdaadintelligensie die moontlikheid ondersoek dat een of meer

Lees verder: Polisie gaan vir veiligheid by stadions moet betaal

Hoedversierings innie die Namakwaland in

Ouma-goed het van Mosselbaai se wêreld gekom. ‘n Somer sonder die see sou tot haar dood ondenkbaar wees. As jong afgestudeerde is haar eerste musiekpos egter op Nieuwoudtville, waar sy kort voor lank met die bankbestuurder, oupa Harry, afhaak. Oupa Harry het nie maklik aan sy geleerdheid – bankpapiere – gekom nie, en moes hom

Lees verder: Hoedversierings innie die Namakwaland in