Die IAAF het gister gesê hulle werk nog agter die skerms met Caster Semenya en die Suid-Afrikaanse regering om aangeleenthede rakende die agtienjarige atleet se geslag en toekoms op te los. Die beherende atletiekliggaam sê hulle kan nog nie die Suid-Afrikaanse regerings se aansprake dat ‘n ooreenkoms wat Semenya sal toelaat om die wêreldtitel en
Mutasie in varkgriepvirus gevind
Die Wêreld Gesondheidsorganisasie het gister gesê dat ‘n mutasie gevind is in monsters van die varkgriepvirus wat geneem is na die eerste twee sterftes van die pandemie in Noorweë. Hulle het egter beklemtoon dat dit nie voorkom asof die mutasie ‘n meer aansteeklike of gevaarlike vorm van A(H1N1)-griep veroorsaak nie en dat sommige ander, soortegelyke
Meer as ‘n oorwinning vir die Springbokke
Net na gister se toets kry ek ‘n teksboodskap van ‘n vriend: “Hierdie Smit-outjie het ‘n toekoms op haker. Waar was hy die hele tyd?” Wel, hy was oop en bloot versteek, as vasskopstut net regs van die een Springbokhaker na die ander. Smit se veldtog op stut is ‘n Pieter de Villiers-eksperiment wat gou
Uhuru Guru se gruwelfoto’s
Die afgelope week of twee het in die teken gestaan van die arrestasie van die webmeester van Zasucks, ‘n webwerf wat daaraan gewy is om die gruweldade wat in die ANC-geterroriseerde Suid-Afrika plaasvind, bloot te stel. Eweneens was die reaksies op LitNet besonder intens na aanleiding van die plaasing van ‘n internetkoppeling van Zasucks se
Volksblad kry bruin redakteur
Die oudste Afrikaanse koerant in die land, Die Volksblad, kry van aanstaande jaar af ‘n bruin redakteur, mnr. Ainsley Moos. Hy sal vanaf Januarie 2010 die leisels by mnr. Jonathan Crowther oorneem wat ná 36 jaar in die joernalistiek aftree. Crowther was tien jaar lank Die Volksblad se redakteur. Die koerant behoort aan die land
Optog in Boshof ruk hand uit
Die polisie se misdaadbekampingseenheid moes skokgranate en rubberkoeëls Donderdag in Boshof gebruik toe ’n protesoptog gewelddadig geraak het, het die Volksblad berig. Die gemeenskap eis dat die munisipale bestuurder, burgemeester en al die raadslede onmiddellik bedank. Polisielede het op ’n skare losgebrand toe hulle die Tokologo-munisipale kantore op die dorp met klippe bestook het. Die
Koerantwese in Nederland steeds in owerheidsvisier
‘n Vorige Belgiese premier, Yves Leterne, het by geleentheid die vrye pers die vierde, maar nie-amptelike, been van die demokrasie genoem. Dat koerante te midde van die ekonomiese klimaat, maar ook ander veranderende omstandighede, noustrop trek, het dus by verskeie Wes-Europese lande die bewindhebbers aan die dink gesit. Dit was veral om opnuut ‘n leeskultuur,
Lees verder: Koerantwese in Nederland steeds in owerheidsvisier
Kop op die Blok: Môre wen die Bokke nie, al kry hulle meer punte
O, die telbord sal môreaand in die strakste terme rapporteer dat die Springbokke hulle toets teen die Azzuri – die Bloues van Italië – gewen het. Maar die Springbokke sal van die veld afstrompel met die gegiggel van die wyer rugbywêreld wat besig is om in ‘n geskater uit te swel, soos die finale ensemble
Lees verder: Kop op die Blok: Môre wen die Bokke nie, al kry hulle meer punte
Oprah hou op klets…
Slegte nuus vir verveelde kykers wat die vermoë verloor het om vir hulleself te dink: Die kletskoningin en mediamagnaat, Oprah Winfrey kondig vandag aan dat sy haar wêreldberoemde kekkelprogram gaan staak. Die laaste aflewering sal op 9 September 2011, na 25 jaar opgeneem word. Winfrey, ‘n swartvrou van Chicago, het haar eie kletsprogramstyl met sappige
Skenkers waarsku oor hulp aan korrupte Tanzanië
Skenkers het Tanzanië, wat van internasionale skenkings afhanklik is, gister gewaarsku dat stygende korrupsie en swak verantwoording volgende jaar se skenkings aan die land in die gedrang bring. In die fiskale jaar tot Junie 2010, word 11,4 persent van Tanzanië se begroting, of $831-miljoen regstreeks deur ‘n poel van 14 donateurs bygedra. Dit is onder
Lees verder: Skenkers waarsku oor hulp aan korrupte Tanzanië
