Moetiemoorde moet vasgevat word sê minister

Ingevolge wetgewing behoort rituele moorde waar liggaamsdele vir moetie gebruik word, meer as net ’n klag van moord te wees, het die minister van vrouesake, die jeug, kinders en gestremdes Maandag gesê. “‘n Mens wat doodmaak vir liggaamsdele pleeg nie alleen moord nie, maar skend ook menseregte,” het Noluthando Mayende-Sibiya in Pretoria by ‘n indaba

Lees verder: Moetiemoorde moet vasgevat word sê minister

‘Ons is bruin, nie wit nie’

Vraag nommer 9 op die jongste Amerikaanse sensusvorm het Latyns-Amerikaanse burgers aan die kopkrap. Jessica Valenzuela, ‘n onderwyseres van Avondale, is maar een geval. “Ek weet nie wat om te antwoord nie,” sê sy. Die vraag is aan watter ras die invullers van die huishouding behoort. Die keuses is wit, swart, Indiaans, Alaskaboorling, verskeie Asiese

Lees verder: ‘Ons is bruin, nie wit nie’

Die digste element in die heelal is ontdek

‘n Groot navorsingsinstituut het so pas aangekondig dat hulle die digste element  in die heelal ontdek het.  Die nuwe  element heet Ancenium.  Ancenium het een neutron, 12 assistent-neutrone, 75 adjunkneutrone en 224 assistent-adjunkneutrone.  Dit gee aan Ancenium ‘n atoomgewig van 311, die swaarste wat tot op hede aan die wetenskap bekend is. Donker kragte wat

Lees verder: Die digste element in die heelal is ontdek

Plaasaanvalle en moorde woed onverpoos voort

Vyf mense is oor die naweek wreed in hulle woning in Jagersfontein in die Vrystaat aangeval met messe en grawe. Boet (80) en Francina (77), broers Marius (44) en Marthinus (35), en broerskind Juan (13)Van Vuuren is in hul huis in Harringtonstraat deur ses swart mans wat die huis binnegedring het, verwoed geskop en geslaan.

Lees verder: Plaasaanvalle en moorde woed onverpoos voort

Die SABC en taal

Dit lyk asof die SABC besig is om die wiel te herontwerp. Dit is nou reeds in reklamekringe baie bekend dat miljoene rande verloor is omdat adverteerders na opnames aanvaar het dat die meerderheid kykers Engels verkies. Advertensies in Engels het egter nie die resultate gelewer wat die meningspeilings aangedui het dat dit sou nie.

Lees verder: Die SABC en taal

Opposisiesamewerking

Weens die oorheersende posisie van die ANC, funksioneer Suid-Afrika se proporsionele kiesstelsel nie soos hierdie stelsels gewoonlik funksioneer nie. Byna sonder uitsondering lewer hierdie kiesstelsels noodgedwonge koalisies op, wat op hul beurt dikwels tot onstabiele regering lei. Aan die ander kant, is dit miskien belangriker dat dit die diktatuur van die meerderheid in die reël

Lees verder: Opposisiesamewerking

Cope en ANC raak slaags

Twee hutte is die naweek in Clermont in Durban afgebrand tydens betogings deur ANC-ondersteuners, het polisie van KwaZulu-Natal Maandag gesê. “Niemand is beseer nie en ons weet nie aan wie die hutte behoort het nie,” het supt. Vincent Mdunge gesê te midde van gerugte dat dit aan lede van Cope behoort het. Die polisie kon

Lees verder: Cope en ANC raak slaags

Menseregtedag gevier met ‘Skiet die boere’ en nasionalisering

Julius Malema, ANC-Jeugleier meen dat ‘wit boer’ joernaliste ‘n sameswering teen hom voer, het 702 eyewitness news Maandag berig. Malema het jeugdiges tydens Menseregtedag in Mafikeng toegespreek, en ‘wit boer’ joernaliste gekritiseer en beweer dat hulle ‘n persoonlike vendetta teen hom koester. Die radiostasie berig dat Malema aan toeskouers gesê het dat wit joernaliste niks

Lees verder: Menseregtedag gevier met ‘Skiet die boere’ en nasionalisering