Aksie vir ?n onveilige Suid-Afrika

Mnr. Roelf Meyer, die naïeweling wat Afrikaners aan hul aartsvyande in die vroeë negentigerjare uitverkoop het, is betrokke by die sogenaamde Aksie vir ʼn veilige Suid-Afrika wat verlede week ‘n vierdaagse konferensie in Midrand gehou het.

Lees verder: Aksie vir ?n onveilige Suid-Afrika

Gaan ons ‘n herhaling van Katrina sien?

ImageOrkaan Gustav, die sg storm van die eeu, is op pad na The Big Easy – New Orleans. Daar was in 2005 'n soortgelyke orkaan – Katrina – wat New Orleans getref het. Die Suid-Afrikaanse pers het laaskeer gekies om die volle detail oor Orkaan Katrina te verswyg. Die waarheid oor Katrina en New Orleans was eenvoudig te politiek inkorrek vir ons sensitiewe Suid-Afrikaners om ten volle uit te lap.

Lees verder: Gaan ons ‘n herhaling van Katrina sien?