Koue lentedag

Die meeste mense in Suid-Afrika vier vandag 'n koue lentedag met ysige weer en sterk wind.

Sutherland is oortrek van die sneeu en ten minste twee bergpasse is weens slegte weer gesluit.

Selfs al maak openbare swembaddens vandag oop, het die meeste van ons vanmore warm klere aangetrek.

Die vlaag koue sal na verwagting tot Woensdag duur.

компьютерная диагностика автомобиля оборудование купить украинаДанильченко Харьков