Die Zimbabwiese opposisieparty, die Beweging vir Demokratiese Verandering, kon nie oor die naweek besluit of hy aan die tweede ronde van die presidentsverkiesing in dié land gaan deelneem of nie. In die party se binnekringe heers intense verdeeldheid oor die kwessie.
Lees verder: Zimbabwiese opposisie verdeeld oor tweede ronde
