Manuel gaan besteding opstoot

Suid-Afrika gaan na verwagting 'n hele klomp geld spandeer om sy ekonomie te versterk teen die globale afplatting, wanneer die minister van finansies, mnr. Trevor Manuel Woensdag die begroting bekendmaak, het ekonome gesê. Met veldtogte sterk aan die gang vir die komende algemene verkiesing, sal Manuel waarskynlik ook die ANK se planne om armoede en

Lees verder: Manuel gaan besteding opstoot

Olieprys verhandel onder $40 per vat

Oliepryse het Dinsdag in Asië onder $40 per vat rondgespeel selfs na beleggers bewus geraak het van die massiewe Amerikaanse stimulushulppakket as 'n moontlike versterking vir die dalende ru-olie aanvraag. Ligte ru-olie vir Maartlewering het met 35 sent gestyg tot $39,91 per vat in Singapoer op die New York Merchatile Exchange. Die kontrak het oornag

Lees verder: Olieprys verhandel onder $40 per vat

Obama soek opening met Iran

President Barack Obama het gesê sy administrasie soek na geleenthede om direkte gesprekke te open met sy jarelange teenstaander Iran, maar dat daar jare se wantroue is wat moeilik is om te oorkom. "My nasionale sekuriteitspan kyk tans weer na die bestaande Iranbeleid, om te sien waar daar gebiede is waaroor ons konstruktiewe dialoog kan

Lees verder: Obama soek opening met Iran

VSA vrees sterker Taliban

Daar is toenemende kommer onder Amerikaanse weermag- en intelligensie amptenare oor verskillende militante se skuilplekke in Pakistan wat volgens hulle die Amerikaanse weermag se pogings in Afghanistan die jaar kan belemmer. Amerikaanse amptenare fokus toenemend op die Pakistanse stad Quetta, waar Taliban leiers na bewering 'n belangrike rol speel om geweld aan te blaas in

Lees verder: VSA vrees sterker Taliban

SA se R300m vir Zim word vermors

Suid-Afrikaanse belastingbetalers se geskenk van R300 miljoen aan Zimbabwe was 'n mors van geld en sommige van dit word aangewend tot die voordeel van President Robert Mugabe se vertrouelinge in Zanu-PF. Die skenking – of hulp – is laat verlede jaar aangekondig deur die minister van finansies, mnr. Trevor Manuel, wat belowe het die hulp

Lees verder: SA se R300m vir Zim word vermors

Suid-Afrikaners het nou visums vir die VK nodig

Die Britse regering het veranderinge aangekondig aan die visumvereistes vir Suid-Afrikaanse burgers wat deur Brittanje wil reis of daar gaan besoek aflê. Vanaf 3 Maart 2009, moet Suid-Afrikaanse burgers wat Brittanje wil besoek of daardeur reis 'n visum moet bekom voor die tyd. Daar sal 'n tydelike vrystelling wees van die reël vir die mense

Lees verder: Suid-Afrikaners het nou visums vir die VK nodig

Anglo Plats gaan 10 000 afdank

Anglo Plats, die wêreld se grootste verskaffers van platinum het Maandag gesê dat soveel as 10 000 poste afgeskaf kan word vanjaar om die laer pryse en dalende aanvraag van motorvervaardigers te hanteer. Hoof uitvoerende beampte, Neville Nicolau, het gesê dat 8 000 poste in die eerste helfte van die jaar verlore kan gaan, met

Lees verder: Anglo Plats gaan 10 000 afdank

Man in Johannesburg tydens rooftog geskiet

'n Man is Maandagaand in die bors geskiet gedurende 'n rooftog in sy huis in Lonehill, Johannesburg, het paramedici gesê. Vier mens het na bewering die man se huis in 'n meenthuis kompleks in Concourse drive binnegekom deur die balkon en hom en sy vrou met vuurwapens aangehou omstreeks 10 uur die aand, het woordvoerder

Lees verder: Man in Johannesburg tydens rooftog geskiet

VF+ wen hofsaak oor buitelandse stem

Mulder, Pieter Die VF Plus het in 'n verklaring die uitspraak van die Pretoriase Hooggeregshof verwelkom dat artikel 33 van die kieswet ongrondwetlik is. Artikel 33 van die kieswet (Wet 73 van 1998 artikel 33) bepaal dat daar onderskei word tussen Suid-Afrikaners in die buiteland en dat sommige mag stem en ander nie. Al die

Lees verder: VF+ wen hofsaak oor buitelandse stem

Treurige syfers beklemtoon globale ekonomiese krisis

Japan se Nissan Motors het Maandag die verlies van 20 000 poste aangekondig, asook die feit dat hulle 'n massiewe netto verlies vir die jaar ly. Dit het die slegte nuus vererger in die wêreld se tweede grootste ekonomie waar die uitvoere hard deur 'n erge afname getref is. Die lopende rekening se surplus het

Lees verder: Treurige syfers beklemtoon globale ekonomiese krisis