Twee mans en ‘n vrou is gearresteer vir die beweerde skietery op ‘n 6-jarige meisie Donderdag in Manenberg, het Wes-Kaapse polisie gesê. Superintendent Andre Taute het gesê twee mans het na bewering geargumenteer naby die Downville Laerskool in Tagusstraat omtrent teen 12 uur Donderdagmiddag. Een van die mans het ‘n skoot geskiet na die ander
Brighton paar vermoor gevind
‘n Man en sy vrou van Brighton, in Port Elizabeth is Donderdag vermoor gevind, het Oos-Kaapse polisie gesê. Inspekteur Hazel Mqala het gesê ‘n vriend van die oorlede vrou het gegaan om die paar te besoek by hulle huis in Dorastraat, tussen 10 uur en 11 uur, die oggend. Die vriend het gesien die buitelig
Staatsgreep in Lesotho misluk
Volgens Mothetjoa Metsing, Lesotho se minister van kommunikasie, het Suid-Afrikaanse en Mosambiekse huursoldate ’n staatsgreep teen Lesotho se premier, Pakalitha Mosisili (64) probeer uitvoer. Padblokkades was gister nog in Maseru te siene ná ’n mislukte sluipmoordpoging eergister op Mosisili. Altesame sewe mense is in aanhouding ná die aanval op Mosilisi se ampswoning en weermagbarakke het
ANC se posisie verbeter stadig maar seker
Die ANC se posisie is besig om stadig maar seker te verbeter. Alhoewel die stemresultate stadiger inkom het dit vroeg Vrydagoggend, teen 3 vm, verder in die guns van die regerende party geswaai. Die ANC staan nou op 67, 04% met 8,264,909 van die12,328,424 stemme reeds getel. Die DA is besig om stoom te verloor
Hoe ek Jacob Zuma ken
Jacob Zuma se sekretaresse ontvang my vriendelik en vergesel my na die stoep aan die oostekant. Ek kyk haar vraend aan. Met haar wysvinger maak sy 'n veelseggende draaibeweging in die rigting van die plafon.
Jacob Zuma se sekretaresse ontvang my vriendelik en vergesel my na die stoep aan die oostekant. Ek kyk haar vraend aan. Met haar wysvinger maak sy 'n veelseggende draaibeweging in die rigting van die plafon.
Japan betaal buitelanders om te gaan
Japan wil graag van buitelandse arbeid ontslae raak en dié land bied tans kontant aan sodat Latyns-Amerikaanse arbeiders kan terugkeer na hulle lande van oorsprong. Sover het sowat 100 gesinne aangedui dat hulle sal gaan. Die resessie het die land genoop tot die stap maar kritici meen dit is te erg. Die arbeiders wat meerendeels
Taliban slaan groot slag
Die Taliban het 'n strategiese vesting ongeveer 70km van die Pakistanse hoofstad Islamabad oorgeneem volgens die land se woordvoerders. Die val van Buner beteken egter nie dat die Taliban die hoofstad tans bedreig nie. Dit het nietemin skokgolwe deur die internasionale gemeenskap gestuur omdat dit duidelik raak dat die insurgensie stoom optel. Daar woon ongeveer
Kernreus EDF huur privaatondersoekers
Dit is nie 'n toneel uit 'n spioenasiefilm nie, maar 'n alledaagse, wettige verskynsel: Die wêreld van privaatondersoek. Die sakeman in die vyfsterhotel se sitkamer het geen idee dat 'n span van vier mense hom alreeds ure lank volg nie. 'n Vrou wat naby hom plaasgeneem het en oënskynlik verveeld deur 'n tydskrif blaai, is
IMF gaan goud verkoop
Leiers van die G20 het die IMF se plan om 403 ton goud op die mark gesit, ondersteun. Die IMF sê hulle wil daarmee die wêreld se armste lande van hulp wees. Daarbenewens sal die goudprys laag gehou word wat sal meewerk om beleggers te oortuig om nie aandele te versaak nie. Die IMF het
Oudste professie gebuk onder ekonomiese krisis
Dit was seker te wagte dat die oudste professie deur die wêreld se ekonomiese hoofbrekens ingehaal sou word. In Duitsland, een van die enkele lande waar prostitusie wettig is en buitengewoon deursigtig, het die bedryf nou maatreëls aangekondig om sake op te kikker met moderne bemarkingstegnieke, afslag en allerlei ander foefies wat die dalende aanvraag
