Op IOL nuus verskyn onlangs almal se gunsteling pseudo-Engelse aartsbiskop, en hy begin nou ernstig vrae te vra of die "struggle" die moeite werd was, gegewe die verval waarin SA tans verkeer. Die Uwe het sy misnoë uitgespreek tydens 'n gedenklesing vir twee Umkontho we Sizwe strydmakkers, Coline Williams en Robbie Waterwich wat twintig jaar gelede
Zille s? stakings is geregverdig
Helen Zille, DA-leier, het op ’n nuuskonferensie in die parlement gesê sommige van die land se protesoptogte oor dienslewering vind met rede plaas en is geregverdig. Die afgelope paar weke was daar regoor die land gewelddadige betogings oor dienslewering en daar word hierdie week geweld in Kaapstad verwag met die munisipale stakings. Zille het gesê
Vier Metrorailwaens uitgebrand
Vier Metrorailwaens is Maandagoggend in die Braamfonteindepot uitgebrand. Volgens woordvoerder Sibusiso Ngomane is die brand in die leë waens geblus en forensiese ondersoekspanne is tans op die toneel om vas te stel wat die brand veroorsaak het. Gerugte dat Metrorailstakers die brand kon veroorsaak het, is nie bevestig nie en die ondersoek het tot dusver
‘n Week van stakings l? voor
'n Week van stakings lê voor vir Suid-Afrika. Vervoer, munisipale, en farmaseutiese werkers wil Maandag ophou werk omdat gesprekke vir loonverhogings op 'n dooie punt uitgeloop het ter elfder ure. Indien Metrorailwerkers staak gaan 1,5 miljoen pendelaars gestrand wees. Chris de Vos, die algemene sekretaris van Utata (United Transport and Allied Trade Union), het gesê
Amazon maak Orwelliaanse fout
Die stigter en ook die hoofuitvoerende amptenaar van Amazon, Jeff Bezos, het nederig om verskoning gevra nadat Amazon verskeie elektroniese boeke van hul kliënte se Kindle-apparate uitgevee het.
Die stigter en ook die hoofuitvoerende amptenaar van Amazon, Jeff Bezos, het nederig om verskoning gevra nadat Amazon verskeie elektroniese boeke van hul kliënte se Kindle-apparate uitgevee het.
Johannesburg se sakekern sonder krag
Sowat 40 straatblokke in Johannesburg se sentrale sakegebied is sedert Sondagnag sonder krag nadat 'n kragkabel in 'n tonnel aan die brand geslaan het. Johannesburg City Power se woordvoerder Louis Pieterse sê die tonnel is tussen Loveday- en Breestraat het Sondag teen 6nm begin brand. "Die brand is geblus, maar nooddienste is steeds op die
Gaping tussen wit en swart in VSA groei
Die gesaghebbende Rasmussenverslae se Presidential Tracking Poll wys dat 29% van Amerikaners Obama sterk ondersteun, terwyl 40% sterk gekant is teen die president. Dit is die eerste keer dat die swart leier se gewildheid in die negatiewe indeks na dubbelsyfers van -11 daal. Nadat Obama sy land oor die naweek in 'n onderhoud op televisie
Wat gaan van die Voortrekkermonument word?
Die wêreldresessie het sy spore ook op die Voortrekkermonument (VTM) gelaat.
Die Hoofuitvoerende amptenaar van die VTM, genl. Gert Opperman, berig dat ongeveer 280 00 minder buitelandse besoekers die VTM vanjaar besoek het as verlede jaar. Dit het meegebring dat R600 000 minder aan hekinkomste verdien was.
Die wêreldresessie het sy spore ook op die Voortrekkermonument (VTM) gelaat.
Die Hoofuitvoerende amptenaar van die VTM, genl. Gert Opperman, berig dat ongeveer 280 00 minder buitelandse besoekers die VTM vanjaar besoek het as verlede jaar. Dit het meegebring dat R600 000 minder aan hekinkomste verdien was.
New Jersey is VSA se rampokkerstaat
Vier-en-vertig mense is Woensdag regoor die Amerikaanse deelstaat New Jersey in hegtenis geneem vir omkopery, geldwassery, handel in menslike organe en sluikhandel. FBI-agente en die IRS (Ontvanger van Inkomste) het toegeslaan op sinagoges, regeringskantore en 'n Joodse skool. Onder die mense wat gearresteer is, is rabbi's, burgemeesters en 'n lid van die deelstaat se laerhuis.
‘n Enkelouerland?
медицинская справка москваФильчаков прокурор харькова
