Aksiegroep Colesberg laat burgemeester, finbestuurder arresteer

Image

Colesberg: skilderagtige dorpie met ‘n ANC-munisipaliteit

Die Aksiegroep Colesberg, wat 'n stryd teen munisipale wanbestuur op die dorp voer, het gister die burgemeester en finansiële bestuurder vir minagting van die hof laat arresteer. Die inhegtenisname spruit uit 'n bevel nisi wat die aksiekgroep op 30 Junie 2009 teen die munisipaliteit, munisipale bestuurder, burgemeester en finansiële bestuurder bekom het.

Lees verder: Aksiegroep Colesberg laat burgemeester, finbestuurder arresteer

AgriSA loof landbouminister

Tina Joemat-Pettersson, nuwe minister van landbou, bosbou en visserye, se toespraak het gister 'n positiewe reaksie van Agri SA uitgelok. Johannes Möller, president van Agri SA, het gesê dit is nie dikwels dat hy "sprakeloos" gelaat word nie. Hy het die organisasie se steun aan die minister belowe. Die minister het belowe om weer beleggings

Lees verder: AgriSA loof landbouminister

Koue naweek l? voor

Temperature onder vriespunt en matige sneeuval in die noordelike en suidelike dele is Donderdag in die Drakensberge waargeneem. Volgens Wiseman Dlamini, van die Weerdiens in Durban, is dit vier grade op Van Reenenspas met winde van 40km per uur. In Underberg, Giant's Castle, Kokstadt en Matatiele, wissel die temperature van tussen twee grade en vriespunt

Lees verder: Koue naweek l? voor

Ho?spoed- breebandinternet is hier

Die veseloptiese kabel van 13 700 km wat onder die see gelê is om hoëspoednternettoegang aan onder andere Suid-Afrikaanse verbruikers te bied, is in werking. "Vandag is 'n historiese dag vir Afrika en dit is die begin van 'n nuwe tydvak in kommunikasie tussen die vasteland en die res van die wêreld," het  Brian Herlihy,

Lees verder: Ho?spoed- breebandinternet is hier

Willie Spies word AfriForum se regsman

Image

Willie Spies

Willie Spies – die Pretoriase prokureur wat onlangs sy bedanking as parlementslid aangekondig het – is as AfriForum se nuwe voltydse regsverteenwoordiger aangestel.  Spies sal ook in sy persoonlike hoedanigheid as een van AfriForum se woordvoerders optree.  ʼn Volledige onderhoud met Spies is vandag vanaf 13:00 beskikbaar op die internetradiostasie, Solidariteit Radio, by www.solidariteitradio.co.za.

Lees verder: Willie Spies word AfriForum se regsman

De Klerk en Britte se orde stort in duie

Dít wat Dan Fourie en Pieter Redelinghuys op LitNet my “fantasieë” noem, is dalk besig om gouer as wat selfs ek gedink het, te realiseer. Die byna landwye opstand teen die ANC wat in die swart woonbuurtes aan die gang is, toon dat hierdie orde wat FW de Klerk en sy Britse marionetmeesters op ons

Lees verder: De Klerk en Britte se orde stort in duie

Nou gaan Spoorwe? ook staak

Image

Te midde van 'n revolusionêre gees wat in die land heers met massavergaderings wat landwyd in lokasies gehou word, het die United Transport and Allied Trade Union (Utatu) en South African Transport and Allied Workers' Union (Satawu) albei kennis gegee dat Metrorail beplan om vanaf Maandag te begin staak.

Lees verder: Nou gaan Spoorwe? ook staak

Duurder plastieksakke ontsier omgewing nog steeds

Die heffing op plastieksakke wat in 2004 ingestel is, het reeds vir sowat R350 miljoen se staatsinkomste gesorg. Die artikel 21-maatskappy is gestig om herwinning te bevorder, maar het egter net R94 miljoen ontvang daarvoor. Die bedrag van R94 miljoen sluit R30 miljoen in wat in die lopende boekjaar aan die maatskappy Buyisa-e-Bag toegeken sou

Lees verder: Duurder plastieksakke ontsier omgewing nog steeds

Twee supermarkte geplunder

Twee voedselkettingwinkels is in Durban geplunder, oënskynlik uit protes teen hoë kospryse. Die woedende plunderaars het selfs die braaihoender en pasteie nie ontsien nie, berig Beeld. Kaptein Khephu Ndlovu, polisiewoordvoerder, het gesê lede van die SA Unemployed People’s Movement het “hulself aan verskeie kositems gehelp, blykbaar uit protes teen die hoë kospryse”. Veiligheidswagte wat probeer

Lees verder: Twee supermarkte geplunder