Eksperimentele MIV-entstof kan risiko vir infeksie verhoog

ImageToetse van ‘n entstof teen MIV wat voorheen belowend voorgekom het is in 2007 gestaak, omdat dit die risiko vir infeksie kan verhoog, is in ‘n nuwe studie bekendgemaak.

Lees verder: Eksperimentele MIV-entstof kan risiko vir infeksie verhoog

Feestelike atmosfeer by Amerikaanse konsulaat in Kaapstad

In Kaapstad het die Amerikaanse konsul-generaal, Alberta Mayberry, Obama se oorwinning aangekondig te midde van vreugdekrete by die konsulaatsgebou.

Lees verder: Feestelike atmosfeer by Amerikaanse konsulaat in Kaapstad

Obama word eerste swart Amerikaanse president

Image08:23:10 Die Amerikaanse verkose president, Barack Obama, het Dinsdag belowe dat “Amerika gaan verander” gedurende sy oorwinningstoespraak nadat hy die eerste Afro-Amerikaner geword het wat die presidentskap van die VSA verower het.

Lees verder: Obama word eerste swart Amerikaanse president

Ultranasionaliste, Poetinondersteuners betoog

Image17:57:31 Ultranasionaliste het Dinsdag gesalueer en pro-Kremlinjeug het lof uitgeroep vir eerste minister Wladimir Poetin op verskeie plekke in Rusland op die Volk se Eenheidsdagvieringe, 'n vakansiedag.

Lees verder: Ultranasionaliste, Poetinondersteuners betoog