Afrikaner pleeg nasionale selfmoord soos die Xhosa in 1857

Hoe het die nasionale selfmoord van die Xhosa in 1857 betrekking op Afrikaans? Vir my is daar ‘n skrikwekkende verband tussen wat die Xhosas onder die invloed van disinformasie gedoen het en wat met die Afrikaner gebeur het as gevolg van disinformasie deur die Afrikaanse pers (Naspers). Die Afrikaanse media is myns insiens die Nonkwasi van die Afrikaners deur te verkondig dat ons ons oeste moet verbrand, ons volkshelde moet doodmaak, en passief sit en wag vir ‘n wonderwerk deur die voorvadergeeste (met ander woorde morele ontwapening in die moedertaal).

Lees verder: Afrikaner pleeg nasionale selfmoord soos die Xhosa in 1857

Afrikaanse voetspore en bestemming

Ek volg die debat oor Afrikaans en Afrikaners in krisis op hierdie webblad noukeurig en sien die noodsaak om twee dinge reg te kry:

  • Die kom tot klarigheid oor wat ons te doen staan in die huidige omstandighede

  • Om hierdie klarigheid gefokus in een rigting te laat saamtrek

Lees verder: Afrikaanse voetspore en bestemming

Al dra ‘n aap ‘n goue ring…

Obama heet nou Okeke 'n Dieretuin in die Duitse stad Dresden, moes die naam van een van hulle ape verander van 'Obama' na 'Okeke' nadat 'n swart groep gewaarsku het dat die oorspronklike naam 'n rassistiese belediging impliseer. Die nuutgebore aap is in Maart na die Amerikaanse president Barack Obama vernoem. "n Woordvoerder van die

Lees verder: Al dra ‘n aap ‘n goue ring…

Afrikaans en trots daarop

Ek is 'n Afrikaanssprekende Afrikaner en ek is trots daarop. Veg vir Afrikaans, dit doen ons in ons land daagliks. Onthou dat Afrikaanssprekendes is versprei oor alle kleurgrense.

Ek is 'n Afrikaanssprekende Afrikaner en ek is trots daarop. Veg vir Afrikaans, dit doen ons in ons land daagliks. Onthou dat Afrikaanssprekendes is versprei oor alle kleurgrense.

Lees verder: Afrikaans en trots daarop

Elf nuwe gevalle van varkgriep in SA

Elf nuwe gevalle van varkgriep is aangemeld, wat die Suid-Afrikaanse telling op 114 te staan bring, het die SAUK vandag berig.

Elf nuwe gevalle van varkgriep is aangemeld, wat die Suid-Afrikaanse telling op 114 te staan bring, het die SAUK vandag berig.

Lees verder: Elf nuwe gevalle van varkgriep in SA

Twee eeue van gulsigheid

Twee eeue van onreg deur Engelse (en die Weste) voorwaar. Ná ek die artikel goed laat insink het, raak dit in my opinie al hoe duideliker hoe die groot wêreldmoondhede eintlik bang geword het vir die Afrikaner en wat hy kan verrig in Afrika. Was ons nie dalk die nuuste wêreldmoondheid van Europese oorsprong in

Lees verder: Twee eeue van gulsigheid

As komedie werklik word

As groot liefhebber van slapstick komedie was “The Onion Movie” (ook bekend as “The News Movie”) vir my ‘n treffer. Die spot word gedryf met almal en alles, soms bietjie smaakloos, maar heeltyd snaaks. Een van die snaaksste oomblikke in die fliek was toe ‘n gemaskerde rower, gewapen met ‘n rewolwer, ‘n bank binnestorm. Die

Lees verder: As komedie werklik word

Winkelketting in Nederland weier Marokkane

Albert Heijn to go-filiale op treinstasies in Nederland weier om verder medewerkers van Marokkaanse afkoms in diens te neem. ''Dringend! Geen Marokkanen!' is die besliste boodskap van die winkels in Amsterdam Westtunnel, Amsterdam Lelylaan en Den Haag Centraal Station. Die oproep om Marokkaanse werknemers uit te sluit staan in 'n oorsig van die personeelafdeling waarin

Lees verder: Winkelketting in Nederland weier Marokkane

Zuma vra dat globale finansi?le argitektuur verander word

Die globale finasiële argitektuur moet verander word sodat ontwikkelende lande ook verteenwoordig word, het president Jacob Zuma Woensdag tydens sy toespraak in Sjarm El Sjeg, Egipte, gesê. Vyftien lande se staatshoofde is tans daar byeen vir die spitsberaad vir die Beweging vir Onverbonde Lande, BOL. Hy het gesê die "algehele onvermoë van finansiële intsellings om

Lees verder: Zuma vra dat globale finansi?le argitektuur verander word