Hoe het die nasionale selfmoord van die Xhosa in 1857 betrekking op Afrikaans? Vir my is daar ‘n skrikwekkende verband tussen wat die Xhosas onder die invloed van disinformasie gedoen het en wat met die Afrikaner gebeur het as gevolg van disinformasie deur die Afrikaanse pers (Naspers). Die Afrikaanse media is myns insiens die Nonkwasi van die Afrikaners deur te verkondig dat ons ons oeste moet verbrand, ons volkshelde moet doodmaak, en passief sit en wag vir ‘n wonderwerk deur die voorvadergeeste (met ander woorde morele ontwapening in die moedertaal).
Lees verder: Afrikaner pleeg nasionale selfmoord soos die Xhosa in 1857
