Trump, Hillary fokus op terreur, immigrasie na oorwinnings

Donald J. Trump en Hillary Clinton het hul teenstanders in die Arizonavoorverkiesing Dinsdag oorweldig, volgens die Associated Press. Die twee presidensiële voorlopers hoop om te verhoed dat die nominasiestryd ingewikkeld raak sodat hulle op mekaar kan begin konsentreer. Dit blyk dat een van die belangrikste verkiesingskwessies sal handel oor immigrasie. Trump, die Republikeinse presidensiële voorloper,

Lees verder: Trump, Hillary fokus op terreur, immigrasie na oorwinnings

Sanral se e-tol-invordering onwettig

Sanral se voorneme om dagvaardings uit te reik vir agterstallige e-tolrekeninge, neem hoegenaamd nie die Nasionale Verbruikerskommissie se ondersoek in ag nie, het die VF+ gesê. Die party het vroeër reeds namens alle rekeninghouers ‘n klag by die Verbruikerskommissie ingedien waarin aangevoer word dat Sanral se meetinstrumente nie voldoen aan die vereistes van die Metrologiewet

Lees verder: Sanral se e-tol-invordering onwettig

‘Geen Suid-Afrikaners in Brusselse aanvalle dood nie’

Nelson Kgwete, die woordvoerder van die die departement van Internasionale Betrekkinge, sê hulle is nie bewus van enige Suid-Afrikaners wat in die terreuraanvalle in Brussel omgekom het nie. Die Afrika Unie Kommissie het die aanvalle in die Belgiese hoofstad veroordeel. Die voorsitter van die Kommissie, Nkosazana Dlamini-Zuma, het haar medelye uitgespreek met die families wat

Lees verder: ‘Geen Suid-Afrikaners in Brusselse aanvalle dood nie’

Belgiese polisie stel foto van Parysverdagte vry

‘n Foto wat Maandag deur die Belgiese federale polisie beskikbaar gestel is, toon die verdagte, Najim Laachraoui, wat glo met die onlangse aanvalle in België verbind kan word. Belgiese aanklaers het ’n beroep die publiek gedoen om enige inligting aangaande Laachraoui aan wetstoepassers te oorhandig. Daar word vermoed dat hy een van die topverdagtes in

Lees verder: Belgiese polisie stel foto van Parysverdagte vry

Aanval in Mali op EU militêre sending

Gewapende mans het Maan­dagaand ’n hotel in Mali se hoofstad, Bamako, bestorm, waar die Europese Unie (EU) se militêre opleidingsending tuis is. Een persoon is in die aanval dood. Die gewapendes het die hotel omstreeks 18:30 aangeval waarna hulle onder geweervuur van veiligheidswagte ontsnap het. “Vier mense het probeer om hul weg te baan deur

Lees verder: Aanval in Mali op EU militêre sending

ANC-oudminister gekaap

Netwerk24 het berig dat genl. Siphiwe Nyanda, voormalige minister van kommunikasie, glo Dinsdagaand in Rooihuiskraal, Centurion, gekaap is. Drie kapers het blykbaar die generaal se blou Porsche Panamera toegeëien en daarmee in Centurion rondgery, volgens die ANC-woordvoerder, Keith Khoza. Khoza het op sy Facebook-bladsy mense op hul hoede gestel om op die uitkyk te wees

Lees verder: ANC-oudminister gekaap

België vrees nog terreuraanvalle

Belgiese owerhede vrees nog terroriste-aanvalle nadat bomontploffings die lughawe en moltreinstelsel vanoggend geruk het en hulle op ‘n selfmoordbomgordel afgekom het wat nie ontplof het nie. Ten minste 34 mense is dood en 170 beseer na gekoördineerde bomaanvalle op die belangrikste lughawe en die moltreinstelsel in die hartjie van Brussel. Die aanvalle, wat veroordeel is

Lees verder: België vrees nog terreuraanvalle

Nóg ‘n bom ruk metrostasie in Brussel

Net na 9:00 het ‘n ontploffing die Maelbeek-metrostasie in die middestad van Brussel geskud, nie ver van die gebied wat die meeste van kerninstellings van die Europese Unie huisves nie, volgens die Belgiese uitsaaier RTBF. Die EU-administrasie in Brussel het alle afsprake gekanselleer. Die jongste aanval kom net ‘n uur na die verwoestende aanval op

Lees verder: Nóg ‘n bom ruk metrostasie in Brussel

Twee ontploffings ruk Brussel se lughawe

Elf mense is na bewering dood en dosyne gewond nadat twee ontploffings die lughawe Zaventem in Brussel geruk het. Geen vliegtuie land tans op Brussels nie en vliegtuie word herlei na Antwerpen. Vliegtuie wat steeds wag om te land, draai tans oor die stad Luik. Verslae dat een van die ontploffings plaasgevind het naby American

Lees verder: Twee ontploffings ruk Brussel se lughawe

Flydubai-ongeluk kon weens uitputting gebeur het

Die Boeing 737-800 van Flydubai wat dié naweek digby die Russiese stad Rostof neergestort het, se vlugopnemers is só beskadig dat dit glo weke sal neem om inligting daarop te ontsluit. Maar Russiese owerhede het reeds die swart vlugopnemers opgespoor, het ‘n woordvoerder van die IAC-vlugowerheid, wat ‘n ondersoek na die ongeluk begin het, aan

Lees verder: Flydubai-ongeluk kon weens uitputting gebeur het