Belgiese owerhede vrees nog terroriste-aanvalle nadat bomontploffings die lughawe en moltreinstelsel vanoggend geruk het en hulle op ‘n selfmoordbomgordel afgekom het wat nie ontplof het nie.
Ten minste 34 mense is dood en 170 beseer na gekoördineerde bomaanvalle op die belangrikste lughawe en die moltreinstelsel in die hartjie van Brussel.
Die aanvalle, wat veroordeel is as “blind, gewelddadig en lafhartig” deur die linkse Belgiese eerste minister Charles Michel, kom na inhegtenisneming van die terreurmeesterbrein Salah Abdesalam.
Abdesalam word verbind met November se gekoördineerde terreuraanvalle in Parys wat in die berugte Molenbeekvoorstad van Brussel beplan is.
In reaksie op die aanvalle, het die Franse premier Manuel Valls gesê: “Ons is in ‘n oorlog. In Europa is ons onderwerp aan die wette van ‘n oorlog reeds al vir ‘n paar maande.”
Die Belgiese minister van buitelandse sake Didier Reynders het gewaarsku: “Ons vrees dat dié mense steeds op vrye voet verkeer.”
Die ontploffing in die moltreinstasie was naby die Europese Uniegebou en die Amerikaanse ambassade ongeveer ‘n uur later, nadat die lughawe Zaventem geteiken is.
Die Vlaamse uitsaaier VTM berig dat ‘n plofstoftoestel aan ‘n gordel later gevind is deur die polisie by die lughawe. En RTBF berig dat ‘n outomatiese Kalasjnikov-geweer in die vertreksaal gekry is.

Dis die prys wat betaal word wanneer regerings hulle landsgrense oopgooi vir vreemdes en vyandiges! Dis ook nie die laaste nie, want daar is miljoene Moslems wat gaan poog om blank Europa op verskeie maniere te vernietig en vir Islam te wen. Die Asiatiese hordes wat vir Hitler nagsweet gegee het, is binne die poorte!
Moslems,deesdae is die polities korrekte woord Arabiere, maar die is net die proksies. Hier het jy te doen met die NWO , die Khazar mafia van Jerusalem/VS , wat besig is om liberale stuipe te kry. Hierdie joppie is so netjies gedoen dat dit niks anders kan wees as n CIA-MOSSAD opperasie nie. Belgie het van hierdie perde vasgevat/gearresteer en gevolglik moet die publiek uitgemoor word. Hierdie Khazar Mafia is tans ook in ZA behoorlik aktief…..juis hierdie week met hul swart proksies. Hoeveel Suid-Afrikaners is hierdie maand alreeds vermoor. Alles te doen met die oorlog in Syria oa, en die groter Israel projek van wereldoorheersing (NWO) en die feit dat Palmyra, Syria waarskynlik op die punt is om te val met Russiese hulp natuurlik wat hierdie malspul rasend het, want oorals is Westerse lande besig om hulle tvas te vat en te blokkeer!
Dis hoe ‘n mens ‘n staatsgreep uitvoer terwyl die bevolking jou toejuig.
Telkens wanneer daar terroriste aanvalle van hierdie aard is, laat dit ‘n mens terugdink aan die die dae toe die gebreekte liggame van ons mpense ook so in die strate en winkelsentrums en selfs kerke gelê en bloei het. Toe was daar nie die geringste piep van simpatie met ons van die kant van die Europeërs nie. Inteendeel was al die simpatie met die arme onderdrukte swartetjes en “vryheidsvegters” wat deur die wrede wit onderdrukkers tot terrorisme gedryf is. Noudat hulle die slagoffers is, kan ons werklik vir hulle jammer wees?
Karel ja meskien is daai ook net arme isis freedom vegters
Swedish TV did tell the watchers that Bryssel had nothing to do with Islam, because Saudis said so!
ISIS/Daesh is Islam and moslems do carry out massmurdering in Allahs name! Everyone exept
the Swedish SVT Television Company do know that!
Sweden wants even more islamic Young men to invade the country for a Comfort living and a good Place to plan killings!
Ja veral in die lig dat dit daai voorstanders van die “religion of peace”, Slovo en Kasrils, ook agter daardie aanvalle was.
FW se kommentaar op die aanvalle sal wees dat dit ‘n goeie ding is dat wittes uitgemoor word. Hy noem dit mos ‘n beter land, vryheid en demokrasie.
Ivar Mol het vamore getwiet dat Moslem kinders in die klas gejuig het oor die bomaanslae in Brussel. Vanmiddag het hy besoek ontvang van polisie agente wat hom gevra het om op te hou twiet. Lyk my dis soos hier. Niemand mag terroriste beledig nie.
@IvarMol
3 politie-agenten op de stoep nav mijn tweet vanmorgen. Of ik dat voortaan liever niet meer wil doen…
#Brussel #aanslag #zaventem
RETWEETS
464
LIKES
168
7:14 AM – 22 Mar 2016
Aan die begin van die 2 de WO was daar gerugte in Belgie dat Duitsland inval. Belgie het die generaal wat die grensposte toe gesluit het se rang afgevat en hom tot gewone troep verlaag. Niks het verander nie.
Miskien sal die tragedie the populasie se oogklappe verwyder, sodat hulle kan sien dat the “religion of peace” n klop gemors is. Hulle is persoonlik verantwoordlik vir die oop hekke waardeur hierdie gemors met hulle primitiewe geloofstelsel in hulle land in gekom het.
‘n Ploftoestel aan ‘n gordel (moderne Midde Oosterse modes gemaak in die Semtex styl), dit was seker een van daai selfmoord bommers (dom wapen) wat skielik bietjie verstand gekry het.
Trump ondersteuners? – Op die video rondom 1:30 in die video noem hy die 130 slagoffers van die Parys-aanvalle. Hulle lag lekker in hulle mou vir julle!
https://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=BsNXmQQSSp0